Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
Dit moet die verlostes van die HERE sê, wat Hy uit die nood verlos het
en uit die lande versamel het, van die ooste en die weste, van die noorde en van die see af.
Hulle het gedwaal in die woestyn, op woeste paaie; 'n stad om in te woon het hulle nie gevind nie.
Honger, ook dors was hulle; hulle siel het in hulle versmag.
Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid; uit hul angste het Hy hulle gered.
En Hy het hulle gelei op 'n regte pad om te gaan na 'n stad om in te woon.
Laat hulle die HERE loof om sy goedertierenheid en om sy wonderdade aan die mensekinders;
want Hy het die dorstige siel versadig en die hongerige siel met die goeie vervul.
Die wat in duisternis en doodskaduwee gesit het, gevang in ellende en ysters --
omdat hulle wederstrewig was teen die woorde van God en die raad van die Allerhoogste verwerp het,
het Hy hulle hart deur moeite verneder; hulle het gestruikel, en daar was geen helper nie.
Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid; uit hul angste het Hy hulle verlos.
Hy het hulle uit duisternis en doodskaduwee laat uitgaan en hulle bande verbreek.
Laat hulle die HERE loof om sy goedertierenheid en om sy wonderdade aan die mensekinders;
want Hy het koperdeure verbreek en ystergrendels stukkend geslaan.
Die wat dwase was vanweë die weg van hulle oortreding en weens hulle ongeregtighede gepynig is --
hulle siel het 'n afsku gehad van elke soort voedsel, en hulle het tot by die poorte van die dood gekom.
Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid; uit hul angste het Hy hulle verlos.
Hy het sy woord uitgestuur, dat Hy hulle kon gesond maak en hulle uit hul kuile red.
Laat hulle die HERE loof om sy goedertierenheid en om sy wonderdade aan die mensekinders;
en laat hulle lofoffers bring en met gejubel sy werke vertel.
Die wat na die see toe afdaal in skepe, wat handel drywe op die groot waters --
hulle het die werke van die HERE gesien en sy wonders in die diepte.
Want Hy het gespreek en 'n stormwind laat opsteek wat die golwe daarvan opgesweep het.
Hulle het opgerys na die hemel, neergedaal na die dieptes -- hulle siel het vergaan van wee.
Hulle het getuimel en gewaggel soos 'n dronk man, en al hulle wysheid is verwar.
Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid, en uit hul angste het Hy hulle uitgelei.
Hy het die storm 'n gesuis gemaak, en hulle golwe het stil geword.
Toe was hulle bly, omdat dit rustig geword het, en Hy het hulle gelei na die hawe van hul begeerte.
Laat hulle die HERE loof om sy goedertierenheid en om sy wonderdade aan die mensekinders.
En laat hulle Hom verhoog in die vergadering van die volk en Hom roem in die kring van die oudstes.
Hy het riviere 'n woestyn gemaak en waterfonteine 'n dorsland,
vrugbare land 'n brak aarde, oor die boosheid van die wat daarin woon.
Hy het die woestyn 'n waterplas gemaak en die dor land waterfonteine;
en Hy het hongeriges daar laat bly, en hulle het 'n stad gestig om in te woon.
En hulle het lande gesaai en wingerde geplant wat vrugte as opbrings verskaf het.
En Hy het hulle geseën, sodat hulle sterk vermenigvuldig het, en hulle vee het Hy nie min gemaak nie.
Toe het hulle min geword en weggesink deur die druk van onheil en kommer --
Hy wat veragting uitstort oor edeles en hulle laat dwaal in 'n woeste wêreld, sonder pad --
Hy het die behoeftige beskerm teen verdrukking en die geslagte soos kuddes gemaak.
Die opregtes sien dit en is bly, maar alle ongeregtigheid hou sy mond toe.
Wie wys is, laat hy op hierdie dinge ag gee, en laat hulle let op die goedertierenhede van die HERE.