Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
Vir die musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. o God van my lof, moenie swyg nie!
Want hulle het die mond van die goddelose en die mond van bedrog teen my oopgemaak; hulle het met my gespreek met 'n leuenagtige tong,
en my met woorde van haat omring; ja, hulle het my sonder oorsaak beveg.
Vir my liefde behandel hulle my vyandig, terwyl ek tog gedurig bid.
En hulle het my kwaad vir goed opgelê en haat vir my liefde.
Stel 'n goddelose oor hom en laat 'n teëstander staan aan sy regterhand.
As hy geoordeel word, laat hom as skuldige uitgaan, en laat sy gebed sonde word.
Laat sy dae min wees; laat 'n ander sy amp neem.
Laat sy kinders wese word en sy vrou 'n weduwee;
en laat sy kinders oral rondswerwe en bedel en brood soek, weg van hulle puinhope af.
Laat die skuldeiser alles neem wat hy het, en laat vreemdes sy goed buitmaak.
Laat hom niemand hê wie se guns bestendig is, en laat niemand hom oor sy wese ontferm nie.
Laat sy nakomelinge uitgeroei word; laat hulle naam uitgedelg word in die volgende geslag.
Laat die HERE gedagtig wees aan die ongeregtigheid van sy vaders, en laat die sonde van sy moeder nie uitgedelg word nie.
Laat die altyddeur voor die HERE wees, dat Hy hulle gedagtenis van die aarde af kan uitroei;
omdat hy nie daaraan gedink het om guns te bewys nie, maar die ellendige en behoeftige man vervolg het en die moedelose van hart, om hom dood te maak.
Ja, hy het die vloek liefgehad en -- dit het oor hom gekom; en hy het geen welbehae gehad in die seën nie en -- dit het ver van hom af gebly.
Hy het die vloek aangetrek soos 'n kleed en -- dit het soos water in sy binneste gekom en soos olie in sy gebeente.
Laat dit vir hom wees soos 'n kleed waarin hy hom toedraai, en 'n gordel wat hy altyddeur ombind.
Laat dit die loon van my teëstanders wees vanweë die HERE, en van hulle wat kwaad spreek teen my.
Maar U, o HERE Here, maak dit goed met my om u Naam ontwil; omdat u goedertierenheid goed is, red my.
Want ek is ellendig en behoeftig, en my hart is deurwond in my binneste.
Ek gaan heen soos 'n skaduwee as dit lank word; ek is afgeskud soos 'n sprinkaan.
My knieë knik van vas, en my vlees het maer geword, sonder vet.
En,k het vir hulle 'n smaad geword; as hulle my sien, skud hulle hul hoof.
Help my, HERE my God! Verlos my na u goedertierenheid,
sodat hulle kan weet dat dit u hand is: U, o HERE, het dit gedoen.
Laat hulle vloek, maar U, seën U. Hulle het opgestaan en beskaamd geword, maar u kneg is bly.
Laat my teëstanders beklee word met smaad en hulle toedraai in hul skande soos in 'n mantel.
Ek sal die HERE hardop loof met my mond, en onder baie sal ek Hom prys;
want Hy staan aan die regterhand van die behoeftige om hom te verlos van die wat hom veroordeel.