Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
'n Bedevaartslied. o HERE, dink aan Dawid, aan al sy moeite;
dat hy aan die HERE gesweer het, hierdie gelofte gedoen het aan die Magtige van Jakob:
Sekerlik sal ek nie ingaan in die tent van my woning of klim op die bed wat vir my gesprei is nie;
sekerlik sal ek my oë geen slaap gun, aan my ooglede geen sluimering nie,
totdat ek 'n plek vind vir die HERE, 'n woning vir die Magtige van Jakob!
Kyk, ons het daarvan gehoor in Âfrata; ons het dit gevind in die velde van Jaär.
Laat ons na sy woning gaan, ons neerbuig voor die voetbank van sy voete.
Staan op na u rusplek, HERE, U en die ark van u sterkte!
Laat u priesters bekleed wees met geregtigheid, en laat u gunsgenote jubel.
Wys u gesalfde nie af nie, ter wille van Dawid, u kneg.
Die HERE het aan Dawid gesweer in waarheid Hy sal daarvan nie terugkom nie: Van die vrug van jou liggaam sal Ek laat sit op jou troon.
As jou seuns my verbond hou en my getuienisse wat Ek hulle leer, dan sal hulle seuns ook vir ewig op jou troon sit.
Want die HERE het Sion uitgekies, Hy het dit as woonplek vir Hom begeer en gesê:
Dit is my rusplek vir ewig; hier wil Ek woon, want Ek het dit begeer.
Sy voedsel sal Ek ryklik seën, sy behoeftiges versadig met brood;
en sy priesters sal Ek met heil beklee, en sy gunsgenote sal vrolik jubel.
Daar sal Ek vir Dawid 'n horing laat uitspruit; Ek het vir my gesalfde 'n lamp toeberei.
Ek sal sy vyande met skaamte beklee, maar op hom sal sy kroon skitter.