Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
Loof die HERE, want dit is goed om onse God te besing, ja lieflik; 'n loflied is gepas!
Die HERE bou Jerusalem op; Hy versamel van Israel die wat verdryf is.
Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde.
Hy bepaal die getal van die sterre; Hy gee hulle almal name.
Onse Here is groot en ryk aan krag; sy verstand is oneindig.
Die HERE rig die ootmoediges weer op; die goddelose mense verneder Hy tot die grond toe.
Sing 'n danklied tot eer van die HERE, psalmsing tot eer van onse God met die siter;
wat die hemel met wolke oordek, wat vir die aarde reën berei, wat op die berge gras laat uitspruit,
wat aan die vee hulle voedsel gee, aan die jong rawe as hulle roep.
Hy het geen welbehae in die krag van die perd, geen welgevalle in die bene van die man nie.
Die HERE het 'n welgevalle in die wat Hom vrees, wat op sy goedertierenheid hoop.
o Jerusalem, prys die HERE! o Sion, loof jou God!
Want Hy het die grendels van jou poorte sterk gemaak; Hy het jou kinders binne-in jou geseën.
Hy wat aan jou grondgebied vrede verskaf, wat jou versadig met die beste van die koring,
wat sy bevel na die aarde stuur -- sy woord loop baie vinnig.
Hy gee sneeu soos wol; Hy strooi ryp soos as.
Hy werp sy ys heen soos stukke -- wie kan bestaan voor sy koue?
Hy stuur sy woord en laat hulle smelt; Hy laat sy wind waai -- die waters loop.
Hy maak aan Jakob sy woorde bekend, aan Israel sy insettinge en sy verordeninge.
So het Hy aan geen enkele nasie gedoen nie; en sy verordeninge, die ken hulle nie. Halleluja!