Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
Vir die musiekleier; op die wysie van: "Die hert van die dageraad." 'n Psalm van Dawid.
My God, my God, waarom het U my verlaat, ver van my hulp, van die woorde van my gebrul?
My God, ek roep bedags, maar U antwoord nie; en snags, en ek kan nie swyg nie.
Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel!
Op U het ons vaders vertrou; hulle het vertrou, en U het hulle uitgered.
Hulle het U aangeroep en het ontvlug; op U het hulle vertrou en nie beskaamd gestaan nie.
Maar ek is 'n wurm en geen man nie, 'n smaad van die mense en verag deur die volk.
Almal wat my sien, spot met my; hulle steek die lip uit, hulle skud die hoof en sê:
Laat dit aan die HERE oor! Laat Hy hom red, laat Hy hom bevry: Hy het mos behae in hom!
Ja, U is dit wat my uit die moederskoot uitgetrek het, wat my veilig laat rus het aan my moeder se bors.
Aan U is ek oorgegee van die geboorte af; van die skoot van my moeder af is U my God.
Wees nie ver van my af nie, want die nood is naby, want daar is geen helper nie.
Baie stiere het my omsingel, sterkes van Basan het my omring.
Hulle het hul mond teen my oopgespalk soos 'n leeu wat verskeur en brul.
Ek is uitgestort soos water; al my beendere raak los; my hart het soos was geword; dit het gesmelt binne-in my ingewande.
My krag is verdroog soos 'n potskerf, en my tong kleef aan my verhemelte; en U lê my neer in die stof van die dood.
Want honde het my omsingel; 'n bende kwaaddoeners het my omring; hulle het my hande en my voete deurgrawe.
Al my beendere kan ek tel; hulle kyk, hulle sien met welgevalle op my neer!
Hulle verdeel my klere onder mekaar en werp die lot oor my gewaad.
Maar U, HERE, wees nie ver nie; my Sterkte, maak tog gou om my te help!
Red my siel van die swaard, my enigste uit die mag van die hond.
Verlos my uit die bek van die leeu, en uit die horings van die buffels het U my verhoor!
Ek wil u Naam aan my broers vertel, in die vergadering U prys.
Julle wat die HERE vrees, prys Hom! Al die nakomelinge van Jakob, vereer Hom! Ja, vrees Hom, al die nakomelinge van Israel!
Want Hy het die ellende van die ellendige nie verag of verfoei en sy aangesig vir hom nie verberg nie; maar Hy het gehoor toe die Hom aangeroep het om hulp.
Van U kom my lof in 'n groot vergadering; ek sal my geloftes betaal in teenwoordigheid van die wat Hom vrees.
Die ootmoediges sal eet en versadig word; hulle sal die HERE prys wat na Hom soek; mag julle hart vir ewig lewe!
Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en hulle tot die HERE bekeer, en al die geslagte van die nasies sal voor u aangesig aanbid.
Want die koninkryk behoort aan die HERE, en Hy heers oor die nasies.
Al die grotes van die aarde sal eet en aanbid; almal wat in die stof neerdaal, sal voor sy aangesig kniel en hy wat sy siel nie in die lewe kan hou nie.
'n Nageslag sal Hom dien; dit sal vertel word van die HERE aan die volgende geslag. [ (Psalms 22:32) Hulle sal aankom en sy geregtigheid verkondig aan die volk wat gebore word; want Hy het dit gedoen. ]