Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
'n Psalm van Dawid, toe hy hom kranksinnig gehou het voor Abim,leg en die hom weggejaag het, sodat hy heengegaan het.
***
Bet. My siel sal hom beroem in die HERE; die ootmoediges sal dit hoor en bly wees.
Gimel. Maak die HERE saam met my groot, en laat ons saam sy Naam verhef!
Dalet. Ek het die HERE gesoek, en Hy het my geantwoord en my uit al my vrees gered.
He. Hulle het Hom aangesien en gestraal van vreugde, en hulle aangesig hoef nie rooi van skaamte te word nie.
Sajin. Hierdie ellendige het geroep, en die HERE het gehoor, en Hy het hom uit al sy benoudhede verlos.
Get. Die Engel van die HERE trek 'n laer rondom die wat Hom vrees, en red hulle uit.
Tet. Smaak en sien dat die HERE goed is; welgeluksalig is die man wat by Hom skuil!
Jod. Vrees die HERE, o sy heiliges, want die wat Hom vrees, het geen gebrek nie.
Kaf. Die jong leeus ly armoede en het honger; maar die wat die HERE soek, het geen gebrek aan enigiets nie.
Lamed. Kom, kinders, luister na my; ek wil julle die vrees van die HERE leer.
Mem. Wie is die man wat lus het in die lewe, wat dae liefhet om die goeie te sien?
Noen. Bewaar jou tong vir wat verkeerd is, en jou lippe dat hulle nie bedrog spreek nie.
Samek. Wyk af van wat verkeerd is, en doen wat goed is; soek die vrede en jaag dit na.
Ajin. Die oë van die HERE is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep.
Pe. Die aangesig van die HERE is teen die kwaaddoeners, om hulle gedagtenis van die aarde af uit te roei.
Sade. Hulle roep, en die HERE hoor, en Hy red hulle uit al hul benoudhede.
Kof. Die HERE is naby die wat gebroke is van hart, en Hy verlos die wat verslae is van gees.
Resj. Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit die almal red die HERE hom.
Sjin. Hy bewaar al sy bene: nie een daarvan word gebreek nie.
Tau. Die onheil maak die goddelose dood; en die wat die regverdige haat, moet daarvoor boet. [ (Psalms 34:23) Die HERE verlos die siel van sy knegte; en almal wat by Hom skuil, hoef nie te boet nie. ]