Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. 'n Onderwysing.
o God, met ons ore het ons dit gehoor, ons vaders het ons dit vertel: 'n werk het U gedoen in hulle dae, in die dae van die voortyd.
U self het met u hand nasies verdrywe, maar hulle geplant; U het volke kwaad aangedoen, hulle daarenteen laat uitspruit.
Want hulle het die land nie deur hul swaard in besit geneem nie, en hul arm het hulle nie die oorwinning gegee nie, maar u regterhand en u arm en die lig van u aangesig, omdat U 'n welbehae in hulle gehad het.
U self is my Koning, o God! Gebied die oorwinninge van Jakob.
Deur U sal ons ons teëstanders omstoot; in u Naam sal ons hulle vertrap wat teen ons opstaan.
Want ek vertrou nie op my boog nie, en my swaard sal my die oorwinning nie gee nie;
maar U het ons verlos van ons teëstanders en ons haters beskaamd gemaak.
In God roem ons die hele dag, en u Naam sal ons loof tot in ewigheid. Sela.
En tog het U ons verstoot en tot skande gemaak, en U trek nie saam met ons leërs uit nie.
U laat ons agteruitwyk vir die teëstander, en ons haters plunder na hartelus.
U gee ons oor soos slagvee, en U het ons onder die nasies verstrooi.
U verkoop u volk vir niks en het nie baie verdien deur hulle koopprys nie.
U maak ons 'n smaad vir ons bure, 'n spot en beskimping vir die wat rondom ons is.
U maak ons 'n spreekwoord onder die nasies, 'n hoofskudding onder die volke.
My skande is die hele dag voor my, en die skaamte van my aangesig oordek my;
weens die stem van die smader en lasteraar, weens die blik van die vyand en wraakgierige.
Dit alles het oor ons gekom, en tog het ons U nie vergeet en nie bedrieglik gehandel teen u verbond nie.
Ons hart het nie agteruitgewyk nie, en ons gange het van u pad nie afgebuig nie,
alhoewel U ons verbrysel het in 'n plek van jakkalse en ons met 'n doodskaduwee oordek.
As ons die Naam van onse God vergeet het en ons hande uitgebrei het na 'n vreemde god --
sou God dit nie naspeur nie? Want Hy ken die geheime van die hart.
Maar om U ontwil word ons die hele dag gedood; ons word gereken as slagskape.
Ontwaak! Waarom slaap U, Here? Word tog wakker! Verstoot nie vir ewig nie!
Waarom verberg U u aangesig, vergeet U ons ellende en ons verdrukking?
Want ons siel is in die stof neergebuig; ons buik kleef aan die aarde. [ (Psalms 44:27) Staan op tot ons hulp en verlos ons om u goedertierenheid ontwil! ]