Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid,
toe die profeet Natan na hom gekom het, nadat hy by B tseba ingegaan het.
***
Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde.
Want,k ken my oortredinge, en my sonde is altyddeur voor my.
Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in u oë, sodat U regverdig kan wees as U spreek, rein as U gerig hou.
Kyk, in ongeregtigheid is ek gebore, en in sonde het my moeder my ontvang.
Kyk, U het 'n welgevalle aan waarheid in die binneste, en in die verborgene maak U aan my wysheid bekend.
Ontsondig my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter kan wees as sneeu.
Laat my vreugde en blydskap hoor; laat die gebeente juig wat U verbrysel het.
Verberg u aangesig vir my sondes en delg uit al my ongeregtighede.
Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees.
Verwerp my nie van u aangesig nie en neem u Heilige Gees nie van my weg nie.
Gee my weer die vreugde van u heil, en ondersteun my deur 'n gewillige gees.
Ek wil die oortreders u weë leer, dat die sondaars hulle tot U kan bekeer.
Red my van bloedskuld, o God, God van my heil! Laat my tong u geregtigheid uitjubel.
Here, open my lippe, dat my mond u lof kan verkondig.
Want U het geen lus in slagoffer nie, anders sou ek dit gee; in brandoffer het U geen behae nie.
Die offers van God is 'n gebroke gees; 'n gebroke en verslae hart sal U, o God, nie verag nie! [ (Psalms 51:20) Doen goed aan Sion na u welbehae; bou die mure van Jerusalem op. ] [ (Psalms 51:21) Dan sal U 'n welbehae hê in die offers van geregtigheid, in brandoffer en voloffer; dan sal hulle stiere offer op u altaar. ]