Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
Van Salomo. o God, gee aan die koning u regte en u geregtigheid aan die seun van die koning.
Laat hy u volk oordeel met geregtigheid en u ellendiges met reg.
Die berge sal vrede dra vir die volk, en die heuwels, deur geregtigheid.
Hy sal aan die ellendiges van die volk reg verskaf, die kinders van die behoeftige verlos en die verdrukker verbrysel.
Hulle sal u vrees solank as die son skyn en solank as die maan daar is, van geslag tot geslag.
Hy sal neerdaal soos reën op die grasveld, soos buie -- 'n swaar reën op die aarde.
In sy dae sal die regverdige bloei en volheid van vrede, totdat die maan nie meer is nie.
En hy sal heers van see tot see en van die Rivier tot by die eindes van die aarde.
Die bewoners van dor plekke sal voor hom kniel, en sy vyande sal die stof lek.
Die konings van Tarsis en van die eilande sal geskenke aanbied, die konings van Skeba en Seba belasting aanbring.
Ja, al die konings sal hulle voor hom buig, al die nasies sal hom dien.
Want hy sal die behoeftige red wat daar roep om hulp, en die ellendige en wie geen helper het nie.
Hy sal hom ontferm oor die arme en behoeftige, en die siele van die behoeftiges sal hy red.
Hy sal hulle siel verlos van verdrukking en geweld, en hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë.
Mag hy dan lewe! en mag hulle aan hom gee van die goud van Skeba en altyddeur vir hom bid; mag hulle die hele dag hom seën!
Mag daar volheid van koring wees in die land, op die top van die berge; mag die vrug daarvan ruis soos die L¡banon; en mag hulle bloei uit die stad soos die plante van die aarde!
Mag sy naam vir ewig wees; mag sy naam uitspruit solank as die son daar is! En mag al die nasies in hom geseënword, hom gelukkig prys!
Geloofd sy die HERE God, die God van Israel, wat alleen wonders doen!
En geloofd sy vir ewig sy heerlike Naam! En laat die hele aarde met sy heerlikheid vervul word! Amen, ja amen.
Hier eindig die gebede van Dawid, die seun van Isai.