Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
Vir die musiekleier; op die wysie van: "Jedutun." 'n Psalm van Asaf.
My stem is tot God en ek roep; my stem is tot God, dat Hy na my kan luister.
Op die dag van my benoudheid soek ek die HERE; snags bly my hand uitgestrek sonder om moeg te word; my siel weier om getroos te word.
As ek aan God dink, moet ek steun; peins ek, dan versmag my gees. Sela.
U hou my ooglede oop; ek is onrustig en kan nie spreek nie.
Ek dink oor die dae van die voortyd, oor die ou, ou jare.
Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met my hart, en my gees deurvors:
Sal die Here vir altyd verstoot en verder nie meer goedgunstig wees nie?
Hou sy goedertierenheid vir altyd op? Is dit met die belofte gedaan van geslag tot geslag?
Het God vergeet om genadig te wees? Of het Hy in toorn sy barmhartighede toegesluit? Sela.
Toe het ek gesê: Dit is my grootste bekommernis dat die regterhand van die Allerhoogste verander!
Ek dink aan die dade van die HERE; ja, ek wil dink aan u wonders uit die voortyd
en al u werk oordink, en ek wil peins oor u dade.
o God, u weg is in heiligheid. Wie is 'n groot God soos God?
U is die God wat wonders doen; U het u sterkte onder die volke bekend gemaak.
U het u volk met 'n sterk arm verlos, die kinders van Jakob en van Josef. Sela.
Die waters het U gesien, o God, die waters het U gesien, hulle het gebewe; ja, die watervloede het gesidder.
Die wolke het water uitgegiet, die hemele het donder laat hoor, ook het u pyle rondgevlieg.
U rollende donder het weerklink; bliksems het die wêreld verlig; die aarde het gesidder en gebewe.
U weg was in die see en u paaie in groot waters, en u spore was nie te beken nie. [ (Psalms 77:21) U het u volk soos skape gelei deur die hand van Moses en Aäron. ]