Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
Vir die musiekleier; op die wysie van: "Lelies". 'n Getuienis. Van Asaf. 'n Psalm.
o Herder van Israel, hoor tog; U wat Josef soos skape lei, wat bo-oor die g,rubs troon, verskyn in ligglans!
Wek u mag op voor Efraim en Benjamin en Manasse, en kom ons te hulp!
o God, herstel ons, en laat u aangesig skyn, sodat ons verlos kan word!
o HERE, God van die leërskare, hoe lank nog rook u toorn by die gebed van u volk?
U het hulle tranebrood laat eet, hulle oorvloedig trane laat drink.
U het ons 'n voorwerp van stryd gemaak vir ons bure, en ons vyande drywe die spot.
o God van die leërskare, herstel ons, en laat u aangesig skyn, sodat ons verlos kan word!
'n Wingerdstok het U uitgetrek uit Egipte; U het die nasies uitgedrywe en hom geplant.
U het voor hom plek gemaak, en hy het wortels geskiet en die land vervul.
Die berge was oordek met sy skaduwee, en met sy ranke die seders van God.
Hy het sy ranke uitgebrei tot by die see en sy lote na die Rivier toe.
Waarom het U sy mure stukkend gebreek, sodat almal wat met die pad verbygaan, hom kaalpluk?
Die wildevark uit die bos eet hom op, en wat roer op die veld, wei hom af.
o God van die leërskare, kom tog terug; aanskou uit die hemel en kyk, en gee ag op hierdie wingerdstok;
en wees 'n beskerming vir wat u regterhand geplant het, en oor die seun wat U vir Uself grootgemaak het.
Hy is met vuur verbrand, hy is afgekap; vanweë die dreiging van u aangesig kom hulle om.
Laat u hand wees oor die man van u regterhand, oor die menseseun wat U vir Uself grootgemaak het.
Dan sal ons nie van U afwyk nie; hou ons in die lewe, dan sal ons u Naam aanroep. [ (Psalms 80:20) o HERE, God van die leërskare, herstel ons; laat u aangesig skyn, sodat ons verlos kan word! ]