Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
'n Lied. 'n Psalm van Asaf.
o God, hou U nie stil nie, swyg nie en rus nie, o God!
Want kyk, u vyande maak rumoer, en u haters steek die hoof op.
Teen u volk smee hulle listig 'n plan en hou onder mekaar raad teen u verborgenes.
Hulle sê: Kom, laat ons hulle vernietig, dat hulle geen volk meer is nie, sodat aan die naam van Israel nie meer gedink word nie.
Want hulle het van harte saam raad gehou; teen U sluit hulle 'n verbond:
die tente van Edom en die Ismaeliete, Moab en die Hagareners,
Gebal en Ammon, en Amalek, Filist,a saam met die inwoners van Tirus.
Ook het Assur by hulle aangesluit; hulle is 'n arm vir die kinders van Lot. Sela.
Maak met hulle soos met M¡dian, soos met S¡sera, soos met Jabin by die spruit Kison:
hulle is verdelg by Endor, hulle het mis geword vir die grond.
Maak hulle, hul edeles, soos Oreb en Seëb, en al hulle vorste soos Seba en Salmuna,
wat sê: Laat ons die woninge van God vir ons in besit neem!
My God, maak hulle soos strooi, soos stoppels voor die wind.
Soos vuur wat 'n bos verbrand, en soos die vlam wat berge aan die brand steek --
vervolg hulle so met u storm en verskrik hulle met u stormwind.
Oordek hulle aangesig met skande, dat hulle u Naam kan soek, o HERE!
Laat hulle beskaamd staan en verskrik wees vir ewig, en laat hulle rooi van skaamte word en omkom; [ (Psalms 83:19) sodat hulle kan weet dat U, wie se Naam HERE is, alleen die Allerhoogste is oor die hele aarde. ]