Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
'n Psalm. 'n Lied vir die sabbatdag.
Dit is goed om die HERE te loof en tot eer van u Naam te psalmsing, o Allerhoogste,
om in die môre u goedertierenheid te verkondig en u getrouheid in die nagte;
by die tiensnarige instrument en by die harp, by snarespel op die siter.
Want U het my bly gemaak, HERE, deur u dade; ek jubel oor die werke van u hande.
Hoe groot is u werke, o HERE; baie diep is u gedagtes!
'n Dom mens weet nie, en 'n dwaas verstaan dit nie:
as die goddelose mense groei soos die plante en al die werkers van ongeregtigheid bloei, is dit om hulle vir ewig te verdelg.
Maar U is hoog verhewe tot in ewigheid, HERE!
Want kyk, u vyande, o HERE, want kyk, u vyande sal vergaan; al die werkers van ongeregtigheid sal verstrooi word.
Maar U verhoog my horing soos van 'n buffel; ek is met vars olie gesalf.
En my oog sien met welgevalle neer op die wat my voorlê, my ore hoor van die wat teen my as kwaaddoeners opstaan.
Die regverdige sal groei soos 'n palmboom; hy sal opgroei soos 'n seder op die L¡banon.
Geplant in die huis van die HERE, sal hulle groei in die voorhowe van onse God.
In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra, hulle sal vet en groen wees, [ (Psalms 92:16) om te verkondig dat die HERE reg is, my rots, en in Hom is geen onreg nie. ]