Select Book
Old Testament (39)
Gen
Exod
Lev
Num
Deut
Josh
Judg
Ruth
1Sam
2Sam
1Kgs
2Kgs
1Chr
2Chr
Ezra
Neh
Esth
Job
Ps
Prov
Eccl
Song
Isa
Jer
Lam
Ezek
Dan
Hos
Joel
Amos
Obad
Jonah
Mic
Nah
Hab
Zeph
Hag
Zech
Mal
New Testament (27)
Ps — Select Chapter
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
Search in AAA1953
Reading Settings
Size
20
Height
1.8
Font
God van wraak, o HERE, God van wraak, verskyn in ligglans!
Verhef U, o regter van die aarde, vergeld die trotsaards hulle dade!
Hoe lank sal die goddelose, o HERE, hoe lank sal die goddelose jubel?
Hulle smaal, hulle praat onbeskaamd -- al die werkers van ongeregtigheid verhef hulle.
o HERE, hulle verbrysel u volk, en hulle verdruk u erfdeel.
Hulle maak die weduwee en die vreemdeling dood en vermoor die wese
en sê: Die HERE sien dit nie, en die God van Jakob merk dit nie.
Let op, o onverstandiges onder die volk, en julle dwase, wanneer sal julle verstandig word?
Sou Hy wat die oor plant, nie hoor nie, of Hy wat die oog formeer, nie sien nie?
Sou Hy wat die nasies tugtig, nie straf nie -- Hy wat die mens kennis leer?
Die HERE ken die gedagtes van die mense -- dat hulle nietigheid is.
Welgeluksalig is die man, o HERE, wat U onderrig en wat U leer uit u wet,
om hom rus te gee van die dae van teëspoed, totdat die kuil vir die goddelose gegrawe word.
Want die HERE sal sy volk nie verwerp en sal sy erfdeel nie verlaat nie;
want die regspraak sal terugkeer tot geregtigheid, en al die opregtes van hart sal dit volg.
Wie sal vir my optree teen die kwaaddoeners? Wie sal my bystaan teen die werkers van ongeregtigheid?
As die HERE vir my nie 'n hulp was nie, dan het my siel gou in die stilte gewoon.
As ek dink: My voet wankel -- dan ondersteun u goedertierenheid my, o HERE!
As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig, dan verkwik u vertroostinge my siel.
Het die regterstoel wat onheil stig, met U gemeenskap; wat moeite versin teen die insettinge in?
Hulle bestorm die lewe van die regverdige en veroordeel onskuldige bloed.
Maar die HERE is 'n rotsvesting vir my, en my God die rots van my toevlug.
En Hy laat hulle ongeregtigheid op hulle terugkeer en verdelg hulle in hul boosheid; die HERE onse God verdelg hulle.