---
type: BookChapter
work_id: '349'
book_url: https://nasa.misia.sk/books/1956
book_markdown_url: https://nasa.misia.sk/books/1956.md
language: za
position: 7
canonical_url: https://nasa.misia.sk/book_chapters/5934
markdown_url: https://nasa.misia.sk/book_chapters/5934.md
markdown_source: converted
translations:
  za: https://nasa.misia.sk/book_chapters/5934.md
---

# OMSENDBRIEF DESEMBER 1973

## 'n Kennisgewing

Ons stuur die literatuur aan alle adresse wat tot ons beskikking is, maar ons is egter nie altyd seker of almal wie se adresse aan ons gestuur is, belang stel om hierdie lektuur te ontvang nie. As dit nie die geval is nie, laat weet ons asseblief. Ons wil onsself op niemand afdwing nie en ook onnodige kostes verhoed. Alle versendings is moontlik gemaak deur vrywillige skenkings.

**Seënwense**

Ek wens almal van harte die seëninge van die Almagtige God toe vir die vakansie en ’n ryklik-geseënde nuwejaar. Mag Psalm 20, verse 5-6 letterlik in die lewens van al Sy kinders vervul wees.

Dit is vir ons 'n groot plesier om die kosbare Woord van God aan baie duisende te bring. Daarby ingesluit is die radio-uitsendings, die publikasie van die band-opgeneemde preke, asook die vertaalde boeke en brojures met Broeder Branham se preke. Almal wie ons help in hierdie wêreldwye sendingwerk, groet alle lesers en luisteraars van die eindtydboodskap. Die gemeente in Krefeld voel ook ’n warm gebondenheid met almal.

Mag die getroue God alle Duits-sprekende broeders en susters seën, veral in Switserland, Oostenryk en Duitsland, sowel as dié in ander lande van Europa, asook alle broeders en susters oorsee, wat met hul gebede en gawes agter hierdie sendingwerk staan. Mag die Here almal ryklik vergeld en beloon in die heerlikheid, is my opregte gebed. In die liefde van God is ons vir ewig verbind.

Gelewer in opdrag van God

Br. Frank

 

 

 

 

Soos God wil en genade skenk, saai ek preke regstreeks uit, elke **eerste Sondag van die maand**en elke **laaste sondag van die maand,** die sg. "Zurich Sondag", om **10h00**.

Weekliks vind heruitsendings aanlyn plaas, soos volg:

- elke Woensdag om 19h30
- elke Saterdag om 19h30
- elke Sondag om 10h00

**NB! Die tye word hier aangedui volgens die ‘Central European Time’ (CET)**

Die preke oor die Internet kan nou in verskillende internasionale tale gehoor word. U kan hierdie uitsendings direk aflaai vanaf die tuisblad:

www.freie-volksmission.de

(vind dit onder “Broadcasts” en “Downloads”)

asook via ons YouTube-kanaal by: www.youtube.com/user/FreieVolksmission.

**Sending-Sentrum****Posbus 100707****D-47707 Krefeld**

**e-Pos: volksmission@gmx.de**

Kontak in Suid Afrika: pretoriamissioncentre@gmail.com

Telefoniese kontakte vanoor die hele Suid Afrika:

Afrikaans: ........................ +27-73-631-7762*
English: …………..……… +27-76-112-2702
Shona: ............................. +27-81-714-4053
Sotho/Tsonga/Venda: ….. +27-83-748-4736
Xhosa: ............................. +27-61-469-6007
Zulu: …............................. +27-83-925-3156

 

Duplisering en kopiëring hiervan kan net met goedkeuring geskied

Outeer en uitgewer: Sendeling E. Frank, Krefeld. Duitsland.

***Afrikaanse vertaling: Broeder C. Golden, Pretoria. Suid Afrika**


## Chapter navigation

- [Previous chapter](https://nasa.misia.sk/book_chapters/5933.md)
- [Book contents](https://nasa.misia.sk/books/1956.md)

## Available translations

- [Afrikaans](https://nasa.misia.sk/book_chapters/5934.md)

## Source

- [Canonical HTML page](https://nasa.misia.sk/book_chapters/5934)
- [Markdown representation](https://nasa.misia.sk/book_chapters/5934.md)
