---
type: BookChapter
work_id: '177'
book_url: https://nasa.misia.sk/books/1964
book_markdown_url: https://nasa.misia.sk/books/1964.md
language: za
position: 282
canonical_url: https://nasa.misia.sk/book_chapters/6047
markdown_url: https://nasa.misia.sk/book_chapters/6047.md
markdown_source: converted
translations:
  za: https://nasa.misia.sk/book_chapters/6047.md
---

# Mense vra vrae, God antwoord deur Sy Woord

## Vraag 7: Glo u in die opening van die sewe Seëls?

Antwoord: Ja, ek glo dat die seëls bonatuurlik oopgemaak was. Broeder Branham het persoonlik aan my gesê in Desember, 1962, dat hy die gesin in Januarie, 1963, sal verhuis vanaf Jeffersonville na Tucson. Hy was in 'n visioen gewys om onmiddelik na Arizona te verhuis, die oomblik sy voorheining op die grasperk gelê word en konstruksie masjinerie op en af in die straat werskaf met padbouwerk, waar hy destyds in Ewinglaan gewoon het. Ek het toe die genoemde padwerke met my eie oë gesien, ook die heining wat op die grasperk gelê was. Op 22 Desember, 1962, het Broeder Branham ‘n visioen gehad oor die verskyning van ‘n bonatuurlik-beligte wolk en het daaroor gepraat in sy preek op 30 Desember. Op 28 Februarie, 1963, het Broeder Branham die opdrag vanuit die bonatuurlike wolk ontvang om terug te keer na Jeffersonville vir die oopmaak van die Seëls.


## Chapter navigation

- [Previous chapter](https://nasa.misia.sk/book_chapters/6046.md)
- [Book contents](https://nasa.misia.sk/books/1964.md)
- [Next chapter](https://nasa.misia.sk/book_chapters/6048.md)

## Available translations

- [Afrikaans](https://nasa.misia.sk/book_chapters/6047.md)

## Source

- [Canonical HTML page](https://nasa.misia.sk/book_chapters/6047)
- [Markdown representation](https://nasa.misia.sk/book_chapters/6047.md)
