---
type: BookChapter
work_id: '177'
book_url: https://nasa.misia.sk/books/1964
book_markdown_url: https://nasa.misia.sk/books/1964.md
language: za
position: 288
canonical_url: https://nasa.misia.sk/book_chapters/6053
markdown_url: https://nasa.misia.sk/book_chapters/6053.md
markdown_source: converted
translations:
  za: https://nasa.misia.sk/book_chapters/6053.md
---

# Mense vra vrae, God antwoord deur Sy Woord

## Vraag 13: Glo u in die bediening van 'n 8ste boodskapper?

Antwoord: Nee. Ek glo nie dat daar ‘n 8ste boodskapper kan wees nie, want volgens Openbaring 1, vers 20, is daar slegs sewe sterre — die sewe engele van die sewe gemeentes — in die regterhand van die opgestane HERE. elke 8ste boodskapper kan gevolglik slegs in iemand anders se hand wees, want daar is nie so 'n belofte in die Skrif nie. Daar word ook niks gesê van 'n Joshua of 'n Elisa of enige ander profeet wat vir die Gemeente moet kom nie. Alle ware diensknegte van God in hierdie tyd, bevind hulle op dieselfde basis, en verkondig die ware Woord — die boodskap van die uur, wat die Wederkoms van Christus vooraf gaan.


## Chapter navigation

- [Previous chapter](https://nasa.misia.sk/book_chapters/6052.md)
- [Book contents](https://nasa.misia.sk/books/1964.md)
- [Next chapter](https://nasa.misia.sk/book_chapters/6054.md)

## Available translations

- [Afrikaans](https://nasa.misia.sk/book_chapters/6053.md)

## Source

- [Canonical HTML page](https://nasa.misia.sk/book_chapters/6053)
- [Markdown representation](https://nasa.misia.sk/book_chapters/6053.md)
