---
type: Book
work_id: '891'
language: za
canonical_url: https://nasa.misia.sk/books/1273
markdown_url: https://nasa.misia.sk/books/1273.md
updated_at: '2025-06-27T13:32:57Z'
translations:
  am: https://nasa.misia.sk/books/1040.md
  bg: https://nasa.misia.sk/books/496.md
  de: https://nasa.misia.sk/books/893.md
  fr: https://nasa.misia.sk/books/892.md
  mg: https://nasa.misia.sk/books/1144.md
  pt: https://nasa.misia.sk/books/898.md
  ru: https://nasa.misia.sk/books/891.md
  za: https://nasa.misia.sk/books/1273.md
---

# DIE WEG NA GOD

Geen onderwerp vlam die gemoedere soveel op en skei die geeste so vinnig soos dié oor God nie. Tog kom niemand uiteindelik by Hom verby nie, nie eens die ateïste nie. Elke mens word gebore en groei op in 'n spesifieke wêrelds-benadering en die meeste mense bly daarin tot aan die einde van hul lewe sonder om die waarheid van daardie standpunt te beproef of dit te verifiëer. Oor die algemeen is dit die praktyk om ooreenkomstig geërfde tradi- sies op te tree. Selfs diegene wat vervulling van hul godsdienstige verpligtinge soek, wil nie oor hul God gepla word nie. Hulle het 'n God nodig wat goed pas binne hul godsdiens en presies aan hulle verwagtinge voldoen. Die oorsaak daarvan lê eintlik nie in die godsdiens self nie. Vanaf geboorte en tot met die dood, word men- se van vrome rituele en feestelike seremonies voorsien, sonder dat hulle ooit die goddelike boodskap van verlossing gehoor het en inner- like gemoedsrus en sielsvrede gevind het.


## Book details

- Author: Ewald Frank
- Language: Afrikaans (`za`)
- Published: 2014-11-22
- Chapters: 0

## Available translations

These editions share work ID `891`.

- [հայերեն (armenian) — ԱՍՏԾՈ ՄՈՏ ՏԱՆՈՂ ՃԱՆԱՊԱՐՀԸ (The Way to God)](https://nasa.misia.sk/books/1040.md)
- [български език — ПЪТЯ КЪМ БОГА](https://nasa.misia.sk/books/496.md)
- [Deutsch — Der Weg zu Gott](https://nasa.misia.sk/books/893.md)
- [Français — Le chemin qui mène à Dieu](https://nasa.misia.sk/books/892.md)
- [Malagasy — Ny làlana mankany amin’Andriamanitra](https://nasa.misia.sk/books/1144.md)
- [Português — O caminho para Deus](https://nasa.misia.sk/books/898.md)
- [Русский язык — Путь к Богу](https://nasa.misia.sk/books/891.md)
- [Afrikaans — DIE WEG NA GOD](https://nasa.misia.sk/books/1273.md)

## Source

- [Canonical HTML page](https://nasa.misia.sk/books/1273)
- [Markdown representation](https://nasa.misia.sk/books/1273.md)
