Circular Letter
OMSENDBRIEF DESEMBER 1973
Ewald Frank
Navigate
Kapitoly
expand_more
Navigate
Kapitoly
Navigate
Kapitoly
Jump to any chapter without leaving the reader.
Kapitola 6
Leesstof — Opnames
6 / 7
Ons het besluit om die radiopreke van 'n paar maande as ’n saamgevatte brosjure te publiseer. Daarin hanteer ons belangrike onderwerpe van die Heilige Skrif en gaan in besonder in op die laaste boek van die Bybel. Vir vele het hierdie uitsendings reeds ‘n seën geword.
'n Inhoudsopgawe is beskikbaar vir die reeds gepubliseerde boekies, brosjures, band-opgeneemde preke en kassette. Ons beplan om twee nuut-vertaalde band-opgeneemde preke van Broeder Branham in Desember vry te stel. Sodra dit gedruk is, sal die versending plaasvind. Ons hoop om hiermee vir almal nog ‘n bietjie vreugde vir die vakansie te bring.
Available translations
PDF
EPUB