Brochure
Die Sabbat – ‘n Gebod vir almal?
Ewald Frank
Literature
Chapters
Te alle tye, wanneer God op ‘n spesiale manier op aarde gewerk het deur Sy Gees, het die begeerte in die harte van Sy kinders opgekom om te lewe volgens die Woord van God en om alles te doen volgens Sy bevele. Die Gees van God wek hierdie verlange in die mens deur die erns van...
Die Sabbat – ‘n Gebod vir almal?
Te alle tye, wanneer God op ‘n spesiale manier op aarde gewerk het deur Sy Gees, het die begeerte in die harte van Sy kinders opgekom om te lewe volgens die Woord van ...
Die Sondag
In die Nuwe Testament is daar geen uitdruklike verordeninge om Sondag te vier nie, of om die Sabbatdag viering te vervang daarmee nie. In die hele Bybel vind ons ook s...
Die Merk van die Dier
In baie geloofsgenootskappe word daar geleer dat elkeen wat diens hou op ‘n Sondag en nie op ‘n Saterdag, volgens die wet nie, behoort aan die antichris. Hulle beroep ...
PDF
EPUB