You need to sign in or sign up before continuing.

Circular Letter

Omsendbrief Desember 2016

Ewald Frank

library_books Kapitel: 7 calendar_month 31. 12. 2016

Navigate

Kapitel

expand_more

Navigate

Kapitel

Jump to any chapter without leaving the reader.

Kapitel 7

Terugblik op die jaar 2016

7 / 7

Ook hierdie jaar was die sendingsreise moontlik gemaak deur God se genade. Dit het in alle rigtings gegaan: na die Azore, na die Filippyne, Ethiopië, Mosambiek, Suid-Afrika, Zimbabwe, Burkina Faso en Nigerië, na Pakistan en Guadeloupe; maar ook na Roemenië, Frankryk, België en Engeland, en elke laaste Sondag van die maand, na Zürich.

Die uitnodiging na die dienste in Pakistan was aangekondig op nasionale televisie. In die Lahore-stadion het rondom 3,000 gelowiges vergader om die Woord van God uit die mond van die Duitse prediker te hoor. Broeder Kamran Michael, minister vir menseregte in Pakistan, het almal gegroet. Broeder Irfan Michael was die vertaler.

Available translations