Omsendbrief April 2020

'n Ooggetuieverslag

« »

Ek sê dit met eerbiedigheid as oog- en oorgetuie voor die HERE: Soos almal weet, het ek die voorreg gehad om vir broeder Branham in verskeie byeenkomste te sien. Dikwels kon hy in gebed vir die siekes sê: "Die bonatuurlike lig, vuurkolom is nou bo-oor hierdie, bo-oor daardie person". Die besonderhede van die persoon vir wie daar moes gebid word, was aan hom geopenbaar. Meer as 'n duisend keer het hy oor die jare van sy bediening gesê: "SO SPREEK DIEHERE … "

20 Januarie, 1950, toe broeder Branham in die grote Kolosseum in die stad Houston, Texas, gepreek het, was agtduisend mense daar versamel. Die persfotograwe Ted Kippermann en James Ayers het verskeie fotos van hom geneem, terwyl hy aan woord was. Toe die films ontwikkeling word, was dit duidelik dat slegs een foto ontwikkel het, naamlik die een met die bonatuurlike Lig-kolom bo-oor broeder Branham sy kop.

Die man verantwoordelik vir twyfelagtige dokumente by die FBI in Washington, Dr. George J. Lacy, het die film ondersoek en in sy verslag van 29 Januarie, 1950, geskryf dat die lig bo-oor die prediker se kop eg is, anders sou die kamera dit nie kon opneem nie. En God het dit Homself keer op keer bevestig.

In Desember, 1962, verhuis broeder Branham na Tucson, Arizona, soos beveel deur die HERE in Maart, 1962. En dit het gebeur dat die bonatuurlike wolk op 28 Februarie, 1963, wyd sigbaar vir almal in die blou lug was. In die wolk wat oor Sunset Mountain verskyn het was daar sewe engele, en dáár was die man beveel: "Keer terug na Jeffersonville, omdat die sewe seëls oopgemaak moet word". 

Die wel-bekende tydskrif "Science" van 19 April, 1963, het die foto van die wolk op die voorblad gehad.

Die tydskrif "Life" van 17 Mei, 1963, het 'n artikel gepubliseer met die foto van die wolk onder die titel: "A high Cloud, Ring of Mystery" ("'n Hoë Wolk, 'n Geheimsinnige Ring"). Dr. James McDonald van die 'Institute of Atmospheric Physics' in Tucson het 'n lang artikel daaroor geskryf, maar het geen verduideliking daarvoor gehad nie. Ek het beide hierdie tydskrifte nog in bewaring.

Ek sê dit met eerbiedigheid as oog- en oorgetuie voor die HERE: Soos almal weet, het ek die voorreg gehad om vir broeder Branham in verskeie byeenkomste te sien. Dikwels kon hy in gebed vir die siekes sê: "Die bonatuurlike lig, vuurkolom is nou bo-oor hierdie, bo-oor daardie person". Die besonderhede van die persoon vir wie daar moes gebid word, was aan hom geopenbaar. Meer as 'n duisend keer het hy oor die jare van sy bediening gesê: "SO SPREEK DIE  HERE … "