Circular Letter
Omsendbrief Desember 2016
Ewald Frank
Literatúra
Kapitoly
IKorinthiërs 4 verse 1-2: “So moet ons dan beskou word as dienaars van Christus en bedienaars van die verborgenhede van God. En verder word van die bedienaars vereis dat hulle getrou bevind moet word”.
Omsendbrief Desember 2016
"Jesus Christus is dieselfde gister, vandag en tot in ewigheid” (Hebr. 13:8) Omsendbrief Desember 2016 Ek groet die broeders en susters heel hartlik oor die aarde...
In Gees en in die Waarheid
So Spreek die Here: “Maar daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook ...
Geloof en Gehoorsaamheid
“… Jesus Christus, onse Here, deur wie ons genade en die apostelskap ontvang het om geloofsgehoorsaamheid te verkry onder al die heidene ter wille van Sy Naam”(Rom. 1:...
Die 500ste herdenking van die Reformasie
Die Evangeliese Kerk vier die 500ste herdenking van Luther se hervorming vanaf 31 Oktober, 2016 tot 31 Oktober, 2017. Hierdie Reformasieherdenking sal nie net in Duits...
Die terugkeer van die Jode na hul land
Die Joodse volk het 'n pynlike geskiedenis agter hulle. Nadat hulle 2000 jaar gelede uit die land wat God aan hulle almal gegee het, al oor die wêreld verstrooi was, i...
God is getrou in alles wat Hy doen
Broeder Branham se bediening was van heilsgeskiedlike betekenis vir die Gemeente van Jesus Christus. Hy was as die beloofde profeet (Mal. 4: 5-6), gestuur met die bood...
Terugblik op die jaar 2016
Ook hierdie jaar was die sendingsreise moontlik gemaak deur God se genade. Dit het in alle rigtings gegaan: na die Azore, na die Filippyne, Ethiopië, Mosambiek, S...
PDF
EPUB