Book

Die Werking van Openbaring

Ewald Frank

library_books Kapitel: 13 calendar_month 3. 10. 2022

Literatur

Kapitel

Ek beskou dit as 'n voorreg om die kragtige werk van God, aangaande die verlossingsplan, in ons tyd aan Christene oor die hele wêreld te bring. Die behoefte om so 'n brosjure in baie tale te laat druk, spruit uit my sendingwerk op alle kontinente.

1

Die Werking van Openbaring

Ek beskou dit as 'n voorreg om die kragtige werk van God, aangaande die verlossingsplan, in ons tyd aan Christene oor die hele wêreld te bring. Die behoefte om so 'n b...

arrow_forward
2

Die Voleinding

Aan die begin van hierdie daarlegging plaas ons die Woord uit Genesis 2, vers 2: “En God het op die sewende dag Sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende da...

arrow_forward
3

Die Woord of die interpretasie?

“As julle in My Woord bly, is julle waarlik My dissipels. En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak” (Joh. 8: 31-32). Dit stel die byb...

arrow_forward
4

Die Stem van God vandag

“In dieselfde uur het Jesus Hom in die gees verheug en gesê: Ek loof U, Vader, Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige...

arrow_forward
5

Die bediening van 'n profeet

Die Here het te alle tye Sy profete gestuur om die mense terug te bring na die oorspronklike Woord, sodat hulle nie deur hul eie interpretasies in geestelike dood gewe...

arrow_forward
6

Die belofte vir ons tyd

“Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons” (IIKor. 1:20). Na die uitstorting van die H...

arrow_forward
7

Die Nuwe-Testamentiese era

Baie vernalatig om die Ou Testament te lees en besef dus nie dat al die profesieë in die Nuwe Testament vervul word nie. 109 profesieë wat met Christus verband hou, is...

arrow_forward
8

Die goue kandelaar

Die laaste boek van die Bybel is van groot belang vir die ge-skiedenis van die Gemeente. Dit bevat baie profetiese aanduidings en gee ons 'n diep insig in die voltooii...

arrow_forward
9

Die verseëlde Boek

Ons vind 'n parallel in die Ou Testament aan die openbaring van Johannes. Die profeet Esegiël het 'n geheimenisvolle boek gesien. “Toe kyk ek, en daar was 'n hand...

arrow_forward
10

Diens van engele

Aan die begin van die Nuwe Testament word die geboorte van Johannes die Doper deur 'n engel aangekondig (Lukas 1). In dieselfde hoofstuk het die engel Gabriël die gebo...

arrow_forward
11

Die bonatuurlike bevestiging

Tydens die dienste in Houston, Texas, VSA, in Januarie, 1950, is die wonderlike foto geneem met die bonatuurlike lig bo Broeder Branham se kop. 'n Plaaslike predikant ...

arrow_forward
12

Die Godheid

Die verborgenheid van die Godheid kan nie verstandelik deurgrond word nie, en ook nie in woorde verklaar word nie. God en God se Woord weerspreek mekaar nooit. Ons moe...

arrow_forward
13

Bybelse doop

Die sendingopdrag lui: “Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees ...” (Matt. 28). ...

arrow_forward