Book
Glo slegs die “So spreek die Here”
Ewald Frank
Literature
Chapters
Die William Branham (1909-1965) verskynsel is nie net van uitsonderlike belang nie, maar het ook geen parallel in die hedendaagse wêreld nie. Moet ons nie onsself afvra nie, wat wou God in Sy ewige plan, deur die bediening van hierdie man uitrig?
Voorwoord
Die William Branham (1909-1965) verskynsel is nie net van uitsonderlike belang nie, maar het ook geen parallel in die hedendaagse wêreld nie. Moet ons nie onsself...
Voorwoord Ewald Frank
Broeder William Marrion Branham van Jeffersonville, Indiana,VSA, is regoor die wêreld bekend. Hy was gerespekteer engeliefd deur baie en natuurlik ook misverstaan deur...
Glo slegs die “So spreek die Here”
Die woorde “So spreek die Here” het vir baie mense 'n nuwe betekenis gekry. Onder die inspirasie van die Heilige Gees, kon God se profete nog altyd sê: “So spreek...
My getuienis - In verband met William Branham
Dit was in Augustus, 1955, toe Broeder Branham na Duitsland en Switserland gekom het vir byeenkomste. Ons was bevoorreg om in hierdie dae hier in Europa te k...
PDF
EPUB