William Branham ‘n Profeet van God gestuur
"... En 'n Hoë Wolk, Kring van Misterie"
Font Face
Line Height
Paragraph Gap
Font Size
Die VSA se 'Life' tydskrif het 'n kort verslag in sy uitgawe van Mei 17, 1963, met vier foto's gepubliseer (bl. 112). Die 'Science' joernaal het op April 19, 1963, 'n meer gedetailleerde verslag gepubliseer (bl. 292-293), selfs met die foto van die Wolk op die voorblad.
Soos te alle tye, het mense nou dieselfde probleem, naamlik om die bonatuurlike optrede van God te erken. Dr. James McDonald kon hierdie verskynsel nie verwerk nie en het 'n paar jaar later selfmoord gepleeg. Waarom veral die Pinkster-predikers, wat dit geweet het en wie se gemeentes groot groei deur die briljante bediening van William Branham geniet het, die genadige besoeking van God verswyg het en dus van die volk van God dit weerhou het wat die Here in ons dag gedoen het, bly onverstaanbaar.
Keer op keer hoor ek dieselfde vraag: "Hoekom is daar nog nooit enigiets in die openbaar oor al hierdie dinge bekend gemaak nie?" Die antwoord is baie eenvoudig: Om verskeie redes het die geestelike leiers die mense dit ontneem.