Circular Letter
OMSENDBRIEF April 2018
Ewald Frank
Formats
Typ písma
Výška riadku
Medzera odseku
Veľkosť písma
Literatúra
Kapitoly
Johannes 8:31: "As julle in My Woord bly, is julle waarlik My dissipels ..."
Jubileum-uitgawe 1948 – 2018: 70 jaar van Israel/1958 – 2018: 60 jaar Vrye-volkssending – Krefeld
Ek groet u heelhartig oral in die wêreld in die kosbare naam van ons Verlosser Jesus Christus, met Johannes 8:31: "As julle in My Woord bly, is julle waarlik My dissip...
Die Oorgang van die Ou na die Nuwe Testament
"Die wet en die profete was tot op Johannes; van toe af word die evangelie van die koninkryk van God verkondig, en elkeen dring met geweld daarin" (Luk. 16:16). "Luist...
Die Fondament van die Gemeente van Jesus Christus in Jerusalem
Die stigting van die Gemeente het op bonatuurlike wyse gebeur, met die uitstorting van die Heilige Gees. In Handelinge 1 word ons vertel dat die opgestane Verlosser ve...
Die Tydperk tot die Raad van Nicaea
In die eerste sendbrief in Openbaring 2:2, prys die Here Sy Gemeente: "Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en...
Deurbraak van die Reformasie
Na 'n duisend jaar van onbeperkte magsgebruik deur die kerk, was daar 'n geestelike vernuwing en terugkeer na die Bybel. Martin Luther, Huldrych Zwingli, Johannes Calv...
Die laaste Boodskap voor die Wederkoms van Christus
'n Stem roep hardop uit: Hoor dit, julle volkere almal! Aan die begin van die twintigste eeu het ‘n Pinksterherlewing uitgebreek met die uitstorting van die Heilige Ge...
Jerusalem – ‘n Baie Swaar Klip - Israel 1948 - 2018
'n Stem roep hardop uit: Hoor dit, julle volkere almal: "En in dié dag maak Ek Jerusalem tot 'n baie swaar klip vir al die volke: elkeen wat dit optel, sal hom daarmee...
PDF