Book
William Branham ‘n Profeet van God gestuur
Ewald Frank
Literatúra
Kapitoly
Obsah
Inleiding
Op my sendingsreise was ek telkemale gevra om iets oor William M. Branham te publiseer. Ek het hom geken vir presies 10 jaar (1955-1965) en was saam met hom in Europa ...
Bonatuurlike Bevestiging
Manne wat van God gestuur is, word te alle tye vanuit die hemel op aarde gelegitimeer. In die vroeë Christendom het die voortsetting van die bediening wat Christus beg...
Van kindsbeen af …
Die bonatuurlike teenwoordigheid van God het hierdie persoon van kleins af vergesel. Daar was regtig manne, waaronder William Branham, wat van geboorte af bestem was v...
Uit die bloute uit
In November, 1949, het William Branham ooreengekom met Eerw. Jack Moore en Eerw. Gordon Lindsay, wie toe alreeds sy bediening aan die weskus van die V.S.A. beleef het,...
Onder die oop Hemel
Dit wat William Branham op Desember 22, 1962 in 'n visioen getoon was, het regtig gebeur op Februarie 28, 1963, net soos hy dit vooraf op Desember 30, 1962, aan sy pla...
"... En 'n Hoë Wolk, Kring van Misterie"
Die VSA se 'Life' tydskrif het 'n kort verslag in sy uitgawe van Mei 17, 1963, met vier foto's gepubliseer (bl. 112). Die 'Science' joernaal het op April 19, 1963, 'n ...
Regstelling
Ek vind dit nodig om aan die einde van my kort opmerkings die volgende teregwysing te gee: William Branham word onregverdig beskuldig van baie dinge wat hy glad nie ge...
PDF
EPUB