Circular Letter

Omsendbrief April/Mei 2019

Ewald Frank

library_books Chapters: 7 calendar_month 30. 3. 2019

Literature

Chapters

Content

1

Omsendbrief April/Mei 2019

“Jesus Christus is dieselfde gister, vandag en tot in ewigheid” (Hebr. 13:8) Omsendbrief April/Mei 2019 Ek groet al die broeders en susters wêreldwyd in die kosba...

arrow_forward
2

Skriftelike Verordening

In die bybelse profesie van die Ou Testament, word alles vooruitgespreek wat behoort tot God se hele plan van verlossing, of dit gaan oor Israel, die Gemeente, of oor ...

arrow_forward
3

Nie Teorie nie, maar Realiteit

In IKonings 18 word ons vertel dat die profeet Elia die volk van God op die berg Karmel vergader het. Wat het hy eerste gedoen? Elia het die versamelde skare tot ‘n be...

arrow_forward
4

Die Boodskap voor die Tweede Koms van Christus

So gewis soos die Here God ‘n profeet soos Elia belowe het, voor die vreeslike dag van die Here aanbreek. (Mal. 4:5; Mat. 17:11), so gewis het Hy hierdie belofte in on...

arrow_forward
5

‘n Bybelse Sending

Tot ‘n sending behoort wat die Here gesê het: “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook” (Joh. 20:21). Dit kon Paulus ook getuig toe hy van sy roeping gesê he...

arrow_forward
6

Gemeentelike- en Sendingwerk

Vol lof kan ek elke keer terugkyk na die baie jare in diens van die Here. Die Here God het van die begin af sigbaar geseën, gedink aan alles en gesorg vir alles. So is...

arrow_forward
7

Israel in Profesie

In die daaglikse nuus hoor ons keer op keer hoe Israel skuldig bevind en gevonnis word. Die bedreiging van Iran, om Israel in ‘n oorlog in drie dae te verslaan, sodat ...

arrow_forward