Circular Letter

Omsendbrief Desember 2015

Ewald Frank

library_books Kapitoly: 9 calendar_month 31. 12. 2015

Literatúra

Kapitoly

"want die Here van die leërskare het dit besluit — wie sal dit kan verydel? En Sy hand is uitgestrek — wie sal dit kan afkeer?" (Jes. 14:27).

1

Omsendbrief Desember 2015

Ek groet u almal heel hartlik met die woord uit Handelinge 26, vers 22: "Maar omdat ek hulp van God verkry het, staan ek tot vandag toe en getuig aan klein en groot, e...

arrow_forward
2

Terwyl Hy lei, wil ek Hom volg

Ek word telkens gevra, veral deur dienende broeders, hoe en wanneer ek Broeder Branham geleerken het en watter ervaringe die belangrikste vir my was. In die Pinksterve...

arrow_forward
3

Die belangrikste ervaringe

Die besonderse ervaring op 2 April, 1962, van my roeping en sending tot die bediening, is aan almal bekend. Ek het toe al sedert 1952 gepreek, want ek het geroep gevoe...

arrow_forward
4

Die Verbondsark en die Borsplaat

In Exodus 25 vind ons die presiese beskrywing van die Verbondsark. Dit het behoort in die Allerheiligste, want daarin was die van-God-geopenbaarde Woord bevind. "En si...

arrow_forward
5

Lig en Reg

Nou kom ons by die tweede punt. Exodus 29 berig breedvoerig oor hoe priesters in hulle ampte geplaas was. By die ingang van die openbaringstent moes 'n ram as offer aa...

arrow_forward
6

Die Geestelike Oriëntasie

Die mees algemene vraag in ons tyd is: Wie is die dwase maagde? Maar alvorens ons kan dink aan die dwase maagde uit Matthéüs 25, moet ons in die eerste plek besorgd we...

arrow_forward
7

Hoe het die apostels hulself voorgestel?

Paulus begin sy brief aan die Romeinse gemeente met die woorde: "Paulus, 'n dienskneg van Jesus Christus, 'n geroepe apostel, afgesonder tot die evangelie van God ..."...

arrow_forward
8

'n Halfeeu

Ons kyk met dankbaarheid terug na wat die Here in die vyftig jare sedert Broeder Branham se heengaan gedoen het. Dit bly daarby, dat Broeder Branham die beloofde profe...

arrow_forward
9

Die Internasionale Sendingsentrum

Toe ek in April, 1966, van die begrafnis van Broeder Branham af teruggekeer het en met die voltydse bediening begin het, het ek geen idee gehad watter omvang die sendi...

arrow_forward