Book
Christus en Sy Gemeente in Profesie
Ewald Frank
Literature
Chapitres
Résumé
Christus en Sy Gemeente in Profesie
Hierdie is waarlik 'n wonderlike tydperk in die geskiedenis van die mensdom. Op elke gebied is daar gedurig nuwe ontdekkings. Enorme vooruitgang is gemaak – die ongelo...
Christus in Sy verskeie Aspekte
Die Woord van God wys aan ons die Here Jesus Christus in Sy baie verskillende hoedanighede en titels soos Hy in die plan van verlossing gemanifesteer word. Ons sien ho...
Die Patmos Visioen
Toe Johannes op Patmos was, was Hy opgeneem in die Gees en het die profetiese deel van die plan van verlossing in simbole gesien. Die kerk-eeue was aan hom gewys en di...
"Om aan Sy diensknegte te toon ..."
Die Almagtige God het nooit opgehou om duidelike instruksies aan Sy volk te gee nie, deur Sy boodskappers, dienaars en profete wat Sy spesiale Woord het vir hul tyd. A...
‘n Stem soos van 'n basuin
By ‘n buitengewone geleentheid, wanneer iets besonders moes plaasvind soos ‘n fees of ‘n aankondiging, was 'n basuin geblaas om die mense byeen te roep. Toe die Here G...
Seun van die mens
Jesus Christus is die Seun van God, die Seun van die mens en Seun van Dawid. Elke titel beskryf Hom in een van Sy onderskeie hoedanighede en kan nie uitgeruil word nie...
Die verborgenheid van Christus en Sy Gemeente
Jesus Christus het Homself geoffer aan die kruis van Golgota as die eens-en-vir-altyd volmaakte offer vir die sondes van die gevalle mensdom. Die grootste oorwinning v...
Die duidelike kerk-eeue
Toe Johannes Christus en Sy Gemeente in profesie sien, was daar baie plaaslike gemeentes aan wie Paulus sy briewe gerig het. Die Heilige Gees het spesifiek hierdie sew...
Daar kom die Bruidegom …
Ons word vermaan tot nugterheid in al ons handelinge en om nie enige datums vir die wederkoms van die Here te spesifiseer nie. Mag Christus ons wakend en wagtend vind ...
Die regte gesindheid
In tye van buitengewone bonatuurlike besoekinge van die Here moeshulle wat uit slawerny uitgekom het, baie versigtig wees en nugter bly. Hulle moes die regte Gees en h...
PDF
EPUB