Brochure

Wegwyser

Ewald Frank

library_books Kapitoly: 12 calendar_month 23. 10. 1977

Navigate

Kapitoly

expand_more

Navigate

Kapitoly

Jump to any chapter without leaving the reader.

Kapitola 1

Voorwoord

1 / 12

As skrywer van hierdie klein brosjure, wil ek u graag met die lees hiervan God se seëninge toewens.

Tot en met 1977 het ek 55 lande besoek in my sendingwerk. Honderde duisende het na die inter-denominasionele vergaderings in kerke, stadsale en openbare sale gekom. Die byeenkomste was deur mense van alle agtergronde en beroepe bygewoon.

Op 2 April, 1962, het ek 'n spesiale ervaring gehad waarop ek nie hier in meer besonderhede kan ingaan nie. Sedertdien het ek 'n direkte innerlike drang gevoel om die evangelie te verkondig. Ek weet dat ek daartoe geroep was.

Mag God toelaat dat hierdie brosjure tot seën vir u sal wees.

Die uitgewer

Available translations