Wegwyser

Terug na die bybelse geloof

« »

Die vroeë Christelike Gemeente was ‘n wegwyser vir baie. Die krag van God was aan die gelowiges geopenbaar. Siek mense was genees, besetenes het vry geword en sondaars het kinders van God geword. Die verkondiging van die Woord het onder die gesag van die Heilige Gees plaasgevind. Duisende was deur die evangelie aangegryp en het hulle lewens aan die Here gewy.

Solank die Gemeente nie 'n gevestigde christelike instelling was nie, het God se seën daarop gerus en was die getuienis van Christus kragtig. Maar sedert die tyd van Konstantyn, het die sekulêre, politieke en godsdienstige magte in die christendom verenig. Die verkondiging van die goddelike boodskap het verlore gegaan. Wat oorgebly het, was 'n uiterlik-pragtige vorm sonder die aanvanklike geestelike lewe van die vroeëre Christen-gemeente, wat te alle tye langs die universele kerk onherkenbaar daar was. Hulle het, volgens die vroeë christelike patroon, die goeie geloof gehandhaaf en die verkondiging en hul handelinge bybels-gegrond voortgesit.