Wegwyser

Uiteindelike besluit

«

Die gedagtes wat kortliks in hierdie brosjure uiteengesit word, is bedoel om u te laat nadink, maar eintlik kan boekevol oor elke onderwerp geskryf word.

Elke mens word aanvanklik in 'n sekere wêreldsiening gebore, maar daarna moet hy op eie verantwoording ‘n besluit neem. Elke ander besluit in die lewe is slegs vir 'n bepaalde tyd belangrik, maar die besluit vir of teen Christus, is vir die ewigheid bestem.

Beste vriende, jonk of oud, u het nou die geleentheid om ‘n nuwe lewe met God te begin. U is nog onder die lewendes; miskien is dit juis sodat u die weg na saligheid gewys kan word. U sal nie tot rus kom voordat u in God rus nie. Neem dit ernstig op, neem vandag jou besluit vir Jesus Christus!

Mag die seën van die Almagtige God met u wees.

Gelewer in opdrag van God.

Br. Frank

Ons sien met vreugde uit om van u te hoor. Miskien ken u mense aan wie u hierdie brosjure wil gee. Ons stuur graag eksemplare wat u gratis kan versprei.

Indien u belangstel om oor ander onderwerpe te lees, of na dit te luister, kan ons die radiopreke van vorige jare aan u stuur.

Ons is tot u beskikking, indien u bybel-vrae, probleme of spesiale gebedsversoeke het:

In Engels of Duits: ………. volksmission@gmx.de

Telefoon: +49-2151/545151

Internasionale tuisblad: …. http://www.freie-volksmission.de

Die besonderhede van gelowiges in of naby u stad of omgewing, met wie u kontak kan maak, word hieronder aangedui:

Afrikaans:  +27-73-631-7762 (Pretoria)

+27-82-878-2765 (Kaapstad)

+27-84-242-7785 (Jo’burg)

English:  +27-76-112-2702 (Cape Town)

+27-78-760-1312 (Jo’burg)

Zulu:  +27-83-925-3156 (KZN)

Xhosa:  +27-61-469-6007 (E/Cape)

+27-83-208-6500 (Jo’burg)

Shona:  +27-81-714-4053 (Pretoria)

Sotho & Other:  +27-83-748-4736 (Jo’burg)