Brochure
Wegwyser
Ewald Frank
Literatúra
Kapitoly
Enigiemand wat deur 'n vreemde land of 'n onbekende gebied reis, is dankbaar vir wegwysers; dit help hulle om hul bestemming beter en vinniger te bereik. Ons bevind ons in hierdie lewe op 'n wonderlike reis. Nietemin, met of sonder ‘n doelstelling kom die eindbestemming vir al...
Voorwoord
As skrywer van hierdie klein brosjure, wil ek u graag met die lees hiervan God se seëninge toewens. Tot en met 1977 het ek 55 lande besoek in my sendingwerk. Honderde ...
Waarvandaan — Waarheen
Enigiemand wat deur 'n vreemde land of 'n onbekende gebied reis, is dankbaar vir wegwysers; dit help hulle om hul bestemming beter en vinniger te bereik. Ons bevind on...
God die Skepper
In die skeppingsverslag word God aan ons voorgestel as die Skepper. Die bestaande skeppingwerk, dui op die bestaan van ‘n skepper. Pseudo-wetenskaplikes het veral onla...
Is die goeie tye verby?
Mense het veral in hierdie eeu verander, ongelukkig nie ten goede nie. Die een is ‘n duiwel vir die ander. Natuurlik het ons die styging vanaf die perdekar na ruimteva...
Die plan van verlossing
Nou wil ons ons wend tot die mens en sy verhouding met God. Die kern-probleem spruit uit die val van die mens en hul skeiding vanaf God. Ons sal egter nie bly ophou by...
Die grootste triomf!
Christus het nie net gesterf nie, Hy het op die derde dag uit die dode opgestaan. Baie, manne sowel as vrouens tegelyk, onder wie Maria en die apostels, het Hom g...
Wie soek, vind
Miskien is u vertroue geskud. U was dalk deur 'n kerk of ‘n christelike gemeenskap teleurgestel, óf deur mense na wie u opgekyk het. Veral diegene wat die kerkgeskiede...
Beproef alles!
Baie dinge is in die Christendom ingevoer, waarvan daar in die vroeë Christendom geen spoor was nie. Alhoewel ons in 'n tyd van grondliggende klaarheid lewe, gee meest...
Terug na die bybelse geloof
Die vroeë Christelike Gemeente was ‘n wegwyser vir baie. Die krag van God was aan die gelowiges geopenbaar. Siek mense was genees, besetenes het vry geword en sondaars...
‘n Nuwe begin
‘n Deurslaggewende deurbraak het destyds deur Luther gekom. 'n Nuwe begin was gemaak deur die verkondiging van die boodskap van regverdigmaking deur geloof in Christus...
Die bestaan van Israel — die kenteken
Die tekens van die tye dui op die einde van ons beskawing. Die Die belangrikste kenteken van die eindtyd is die terugkeer van die volk Israel na die land van hulle vad...
Uiteindelike besluit
Die gedagtes wat kortliks in hierdie brosjure uiteengesit word, is bedoel om u te laat nadink, maar eintlik kan boekevol oor elke onderwerp geskryf word. Elke mens wor...
PDF
EPUB