Book

Die Antichris

Ewald Frank

library_books Chapitres: 16 calendar_month 4. 4. 1986

Formats

Literature

Chapitres

Ek is deeglik bewus van die omvang van hierdie daarlegging en ek weet ook dat dit gevolge sal hê. Maar, gegewe die dringendheid van die saak, is ek nie 'n keuse gelaat om te skryf oor hierdie dinge wat gesê moet word nie, selfs al is dit net opsommend. Wie dan aangeraak voel...

1

Voorwoord

Ek is deeglik bewus van die omvang van hierdie daarlegging en ek weet ook dat dit gevolge sal hê. Maar, gegewe die dringendheid van die saak, is ek nie 'n keuse gelaa...

arrow_forward
2

Inleiding

In hierdie skrywe bepaal ons onsself hoofsaaklik op die boek van Daniël en die boek Openbaring. Tot redelik onlangs nog, kon selfs die internasionaal-bekende bybel-le...

arrow_forward
3

Christus en die Antichris

Dit is so belangrik om duidelikheid te kry oor hierdie kwessie van die antichris dat ons onsself sonder voorbedagte idees sal wend tot die Woord van God, om hierdie mi...

arrow_forward
4

Die Oorsprong

Dat die antichris ‘n misterieuse persoon is, is onweerlegbaar. So seker as wat Christus, as die Waaragtige, slegs erken kan word deur openbaring van bo, net so seker k...

arrow_forward
5

Anti = Teen

Die sleutel om die regte begrip te kry oor hierdie raaiselagtige persoon se spoor, lê in die woord anti. Soos almal weet, beteken anti "teen". Die antichris is die an...

arrow_forward
6

Sy Herkoms

Om die taktieke en wese van die antichris beter te verstaan, moet ons in die eerste plek eers die Satan behandel. Dit mag dalk vreemd voorkom, maar ons sal die paralle...

arrow_forward
7

Onthulling van die Verborgenhede

Soos ons reeds voorheen vermeld het, het die profeet Daniël vooraf die wesenlike gebeure van die eindtyd in simbool-vorm gesien. Hy het dus aan die koning getuig, "Ma...

arrow_forward
8

Verwaandheid

Die profeet Daniël het die hoogtepunt van die magsuitoefening deur die antichris ook vooraf gesien. In hoofstuk 7 word die dier met die tien horings, waaruit die anti...

arrow_forward
9

Besondere Kenmerke

Die profeet Daniël gee vir ons meer onmiskenbare en opvallende tekens van hierdie man, wat ook beweer dat hy koning sal wees. Ten slotte oortref sy koninklike paleis ...

arrow_forward
10

Die Hoer op die Dier

Nou kom ons 'n nuwe simbool tee, wat ook deel uitmaak van die anti- christelike konstellasie. Dit bestaan uit aardse politieke- en geestelik- godsdienstige mag. God he...

arrow_forward
11

Oos- en Wes Europa

Die konstellasie in die eind-fase is van groot belang. Wêreld-wye ontwikkelinge, hetsy op politieke of ekonomiese gebied, dwing die swak state om met die sterkes saam...

arrow_forward
12

Die Dier met die Twee Horings

In Openbaring 13 word berig van 'n tweede dier. Johannes skryf daaroor: "En uit die aarde het ek 'n ander dier sien opkom, en hy het twee horings gehad net soos 'n lam...

arrow_forward
13

Die Beeld van die Dier

Nou staan ons voor 'n nuwe konsep, naamlik, die "beeld van die dier". Van die tweede dier word gesê: "En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat hom ...

arrow_forward
14

Die Merk van die Dier

In Openbaring 13:16 sê dit: "En hy (die tweede dier) maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe 'n merk op hulle regt...

arrow_forward
15

Die Geheimsinnige Nommer

Soos ons reeds genoem het, sal swaar tye van verdrukking kom vir diegene wat nie die merk van die dier sal aanneem nie. Op godsdienstige vlak, sal almal wie nie saamst...

arrow_forward
16

‘n Presiese Vergelyking

Om mee af te sluit, wil ons nou kortliks nog enkele kenmerke van die antichris aanspreek. Paulus verwys na hom as "die wettelose", dws, iemand wat hom van die wet losg...

arrow_forward