Book
Die Huwelik — Die Oer-oue Probleem
Ewald Frank
Literatúra
Kapitoly
“... tot die dood julle skei?” “Wat God saamgevoeg het ...!” 'n Daarlegging uit ‘n bybelse Oogpunt deur E. Frank
Inleiding
As gevolg van sekere gebeure het dit nodig geword om, soos Paulus aan die Gemeente van Korinthe, die vrae “waaroor julle aan my geskryf het …”, te beantwoord. Die beso...
Vanaf die Here ontvang
In die inleiding tot sy prediking, noem Broeder Branham (bl. 5), dat tienduisende gevalle vooraf aan hom geopenbaar is, wat hy vooruitgespreek het en dat alles gebeur ...
Só het dit begin
Broeder Branham gaan na die begin, naamlik, na die eerste boek, Genesis — wat "oorsprong", of “begin” beteken — waar die oorsprong van alle boosheid was, die ‘sondeval...
Die Einde van die 'Begin'
Dit was met groot toorn dat die Here God op die sondeval gereageer het. Hy vervloek die slang, wat onmiddellik toe sy spraak en sy oorspronklike vorm verloor het. ...
God se verordeninge bly onveranderd
So is die verloop van die goddelike orde dus nog eintlik dieselfde soos in die Ou- en die Nuwe Testament. In die 20ste eeu sê God nog steeds dieselfde as ses-, vier- o...
Wat is Egbreek?
Die man kan nie teen sy eie huwelikegbreek nie. Hy word ‘n egbreuker wanneer hy ‘n ander huwelik verbreek, dit wil sê, wanneer hy 'n ander man se vrou ingaan...
God vereis Heiligheid
In IKorinthiërs 5 behandel Paulus die afskuwelike geval van 'n man wat 'n verhouding met sy stiefma gehad het. In hierdie verband is 'n waarskuwing geskryf: “Jy m...
Die Huwelik
God wou 'n harmonieuse huwelik daarstel. As ons egter harmonie wil hê in die huwelikslewe, moet die voorvereistes reeds vanaf vóór die huwelik heers. Dit is vir o...
Om te Skei — Ja of Nee?
Die apostel Paulus het ook die saak oorweeg waar 'n eggenoot ongelowig is en uiteindelik wil skei. “Maar as die ongelowige wil skei, laat hom skei. In sulke gevalle is...
'n Bybelse voorbeeld as vermaning
Die apostel skryf onder inspirasie van die Gees: “Maar soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue dit ook in alles aan hul eie mans wees” (Efé. 5:...
Die regte Weg
Aanhaling : “Laat ons teruggaan na die onderwerp van huwelik en egskeiding. Dit moet weer verlig word, anders sal u nie weet nie. Maar Hy het dit belowe dat ...
Diensknegte van God
Dit is bemerkenswaardig dat God nie gevra het na een van Sy diensknegte se huwelikstatus nie. Hy het enigeen wie Hy wou hê geneem, of hy getroud of ongetroud was....
Terug na die Woord — terug tot God
In die Ou Testament het God 'n natuurlike volk gekies, aan wie Hy 'n natuurlike land belowe en gegee het. In die Nuwe Testament is Sy koninkryk nie van hierdie wêreld ...
Wie aan Hom behoort, luister na Sy Woord
Met die vele ou tradisies, skeer die vyand nog steeds die gek met baie mense. Wat hy gedoen het in “die tye van onkunde”, is nog steeds nie genoeg vir hom nie. Hy doen...
Slotsom
Ek is nie een van diegene wat Broeder Branham verheerlik nie, en ook nie vir Petrus en Paulus nie, maar ek aanvaar en respekteer gewilliglik die besluite van God, aan ...
PDF
EPUB