Book
DIE BYBEL – Die Mees-gelese Boek op Aarde
Ewald Frank
Formats
Font Face
Line Height
Paragraph Gap
Font Size
Literature
Chapitres
Die enigste boek wat tereg na verwys word as die Heilige Skrif en as God se Woord, is die Bybel. Tesame sal ons nou ‘n paar belangrike aspekte van hierdie gewigtige tema ondersoek. Slegs daarin word vir ons alles berig vanaf die begin – met die ontstaan van die hemel en aarde ...
Inleiding tot God se Verlossingsplan
As een van die mees wydverspreidste boeke op aarde, neem die Bybel by verre die eerste plek in. Slegs tussen 1960 en 2010 was daar meer as 3,9 miljard eksemplare wêrel...
Vir Oriëntasie
Die Bybel, die Ou Testament, was eers geskryf in die Hebreeuse taal. Hebreeus was vir die eerste 1750 jaar die enigste taal op aarde, tot met die Toring van Babel (Gen...
Wie werklik glo, laat God se bevestigde Woord geld
Ons vra, en God antwoord deur Sy Woord: Wat sê God vir ons deur die Ou Testament? Wat het God deur die Nuwe Testament vir ons gegee? Wat is die ware geloof en wat is d...
God/Elohim – Here/Jahweh Waardevolle Vergelykings
Die Septuagint vertaal die Hebreeuse woord "Elohim", wat vanaf Génesis 1:1 tot 'n totaal van 3526 keer verskyn en in ons bybels met "God" vervang is, as "Theos". Die w...
Die verwesenliking van God se plan in die Nuwe Testament
Ter verwerkliking van Sy ewige Heilsplan met die mensdom, was God aan die begin van die Nuwe Testament as Vader in die Seun en deur die Heilige Gees in Jesus Christus ...
Dit is Lonend om Daaroor na te Dink
In die 4,000 jaar vanaf Adam tot Christus het niemand gepraat met 'n Vader in die hemel nie – nie Abraham, Moses of enige van die profete nie – beslis nog minder met '...
'n Noodsaaklike Vergelyking
Die Ou en die Nuwe Testamente is heeltemal in harmonie oor die getuienis van ons Verlosser, Jesus Christus. In kontras daarmee vind ons die kategimus en baie ander teo...
Die tragiese ontwikkeling in gevestigde Christendom
Natuurlik kan almal self besluit wie en wat hulle wil glo. Hier volg nou die verloop van die geskiedenis van die kerk, om net kortliks die tragiese ontwikkeling daarva...
'n Onheilspellende Weg
Die kerkvaders wat uit die heidendom kom, was almal min of meer onder die invloed van Hellenistiese afgodery en bygeloof. Omdat hulle duidelik nie die Ou Testament gek...
Die Doop
Die feit bly staan: Waar geen goddelike openbaring is nie, is daar ook geen Bybelse oriëntasie nie; daar is net besprekinge en interpretasies. Dit geld vir alle Bybels...
Die Nagmaal
Selfs met die viering van die nagmaal het heidense idees ingevloei. Dit is dus geen wonder nie dat reeds voor, tydens en selfs na die Reformasie, teologiese uiteenlope...
Terug na die Woord – Terug na die Begin
"... Die woord van die Here bly tot in ewigheid. En dit is die woord wat aan julle verkondig is" (1Pet. 1:25). Na eeue waarin die staatskerk die wêreldse swaard en gee...
Iemand moet dit sê
Dit is bekend dat die godsdienste al die volke en lande in hul greep het: hier is dit die Christendom, daar is dit Islam, met Hindoeïsme of Boeddhisme elders. So word ...
Ware Geloof
"Hy wat God nie glo nie het hom tot leuenaar gemaak" (1Joh. 5:10). "Nee, stellig nie! Maar God moet waaragtig wees en elke mens leuenagtig, soos geskrywe is: sodat u g...
Die Eerste en Tweede Koms van Christus Is Deel van God se Heilsplan
By die eerste koms van Christus was die profesie van Maleági 3: 1 vervul deur die bediening van Johannes die Doper: "Kyk, Ek stuur my boodskapper … wat u weg voor U ui...
Dit moet nie misgekyk word nie
"Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie iemand ontvang wat Ekstuur, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het" (Joh. 13:20). Soos God vir Abraham,...
'n Laaste Waarskuwing
Vandag weet alle teoloë dat Johannes die Doper, 'n beloofde profeet was (Jes. 40:3, Mal. 3: 1), wie die weg vir die Here voorberei het, maar verwerp was deur die skrif...
Eindtyd Profesieë word Vervul
Ons almal let op dat alles op aarde verander het: die huwelik, die gesin en die samelewing is nie meer wat dit eens was nie. Aardverwarming en klimaatsverandering het ...
PDF