God en sy plan met die mensdom

Die Brug

« »

Die tydelike onderbreking, te wyte aan menslike foutering en ongehoorsaamheid, kan nie die ewige plan van God met die mensdom fnuik nie. Deur die oortreding het die mens weggebreek van God en word toe "God-loos". Maar Hy het gesê: “Ek het geen behae in die dood van die goddelose nie, maar daarin dat die goddelose hom bekeer van sy weg en lewe” (Esé. 33:11). Omdat die mens bestem is om te leef en in gemeenskap met God te wees, het die HERE 'n weg gemaak om ons te red van die dood en terug te bring tot die ewige lewe. Aangesien van ons kant af daar geen manier was om terug te kon keer na God, moes hy Homself kom om ons na Hom te neem. Daarom word gevind in Jesaja 40:3: “‘n Stem van een wat roep: Berei in die woestyn die weg van die HERE; maak gelyk in die wildernis ‘n grootpad vir onse God!” In vers 9 en 10 lees ons: “… hef jou stem op met mag; hef dit op, wees nie bevrees nie! Sê aan die stede van Juda: Hier is julle God! Kyk die HERE kom as ‘n Sterke, en Sy arm sal heers…” 

In Jesaja 52:10 sê dit: “Die HERE het sy heilige arm ontbloot voor die oë van al die nasies, en al die eindes van die aarde sal sien die heil van onse God.” In hoofstuk 35:4 sê dit: “Sê aan die wat vervaard is van hart: Wees sterk, wees nie bevrees nie! Kyk, julle God kom … Hy self sal kom en julle verlos.” 

As Gees kon God nie die dood smaak nie, daarom moes Hy kom in ‘n vleeslike liggaam. Slegs op hierdie manier was dit moontlik om ons te verlos van hierdie liggaam van die dood, om die ware gelowiges ná die opstanding na die oorspronklike goddelike staat terug te herstel.