Book
God en sy plan met die mensdom
Ewald Frank
Formats
Typ písma
Výška riadku
Medzera odseku
Veľkosť písma
Literatúra
Kapitoly
In hierdie boekie het ek probeer om 'n kort aanbieding oor God en Sy plan vir die mensdom te gee, gebaseer op die Ou en die Nuwe Testamente. Ek gaan hoofsaaklik toespits op die onderwerp van die Godheid. Ongelukkig kon slegs 'n paar gedeeltes in ag geneem word wat verband hou ...
Voorwoord
In hierdie boekie het ek probeer om 'n kort aanbieding oor God en Sy plan vir die mensdom te gee, gebaseer op die Ou en die Nuwe Testamente. Ek gaan hoofsaaklik toespi...
Die Godheid
Die Joodse en die Christelike godsdiens sowel as die van Islam word monoteïstiese godsdienste genoem. Dit is, hulle glo dat daar net een God is. Tog het hulle heeltema...
Een God – Verskeie Benaminge
In die Ou Testament kry ons eerste die Hebreeuse woord Elohim, wat vertaal is in ons Bybel as "God". Elohim sluit al die verskillende eienskappe in, waarin God geopenb...
Die Sewe Samegestelde Name
Op dieselfde wyse soos Elohim onderskeidelik in al die ooreenstemmende diverse kontekste uitgedruk word, gebeur dit ook met die naam Jahweh: Jahweh-Jireh - "die ...
Die HERE in Engel-gestalte
Van Moses word ons vertel dat 'n Engel van die HERE aan hom verskyn het soos 'n vuurvlam wat ontstaan het in ‘n doringbos (Exo. 3:2). Vanaf vers 4 lees ons: “Toe die H...
'n Woord van Duidelikheid
In die lig van wat reeds uiteengesit is besef ons van wie God by die skepping gepraat het, toe Hy gesê het: "Laat ons mense maak na ons beeld…" Ook dié Skrif gee 'n du...
Die Oorgang
Aangaande die onderwerp van die Godheid ondervind die mense in die Nuwe Testament veel groter probleme, as in die Ou Testament. Dit is omdat ons nou te doen het met te...
Die Skepper
Terme wat gebruik word in die Ou Testament vir God, word toegepas in die Nuwe Testament op die HERE: Verlosser, Koning, Herder, ens. Dit is selfs gekoppel aan die skep...
Die “EK IS”
In Johannes 8:24 staan: “Ek het dan vir julle gesê dat julle in jul sondes sal sterwe; want as julle nie glo dat dit Ek is nie, sal julle in jul sondes sterwe”. Die te...
Die Koning
Hoe dikwels na die HERE God in die Ou Testament verwys word as “Koning”, is nie van gewyde lesers van die Bybel versteek nie. David roep uit: “Gee ag op die stem van m...
Die Regter
Die Onderbreking
Ongelukkig het die mensdom nie in sy geheel verstaan, wat God wil hê en hoe Hy Sy plan sou uitvoer nie. God se doel is om vir ewig seuns en dogters te hê wat in gemeen...
Die Brug
Die tydelike onderbreking, te wyte aan menslike foutering en ongehoorsaamheid, kan nie die ewige plan van God met die mensdom fnuik nie. Deur die oortreding het die me...
Goddelike Skepping
God het toe 'n nuwe skepping begin deur verwekking. Die begin van die mensdom was deur die skepping. 'n Vader-seun verhouding tussen God en die mens moes gemaak word. ...
Die Seunskap
Psalm 2:7 lees: "Ek wil vertel van die besluit: Die HERE het aan my gesê: U is my Seun, vandag het Ek self U gegenereer". Die woord "vandag" is 'n tydelike begrip; dit...
Die menslikheid van Jesus Christus
Nou sal ons ons bemoei met die area van Christus se menslikheid, soos Hy langs God verskyn, as Seun van God, Seun van die mens, as Seun van Dawid, as die Lam van God, ...
Die Kneg
In sy nederigheid was Christus as 'n kneg van die HERE beskryf. Hy het gekom om die perfekte wil van God te doen. In Jesaja 42:1 lees ons: "Daar is my Kneg wat Ek onde...
Die profeet
Net soos op die ander gebiede het Hy ook die taak gehad om as Profeet Sy doel te vervul. In Handelinge 3:22-23, verwys Petrus na die woord wat Deuteronómium 18:18 sê v...
Die Lam van God
In die Ou Testament moes ‘n onskuldige lam as 'n offer dier sterf, 'n simbool van die volmaakte Offerlam wat die plek van die skuldige moes neem. Johannes die Doper he...
Die Priester
Die Messias moes ook Priester wees. In Hebreërs 9:11-14 sê dit: "Maar Christus, wat opgetree het as Hoëpriester van die toekomstige weldade, het deur die groter en vol...
Die Middelaar en Advokaat
Die term "versoeningsoffer" lei oor na die Middelaar en Advokaat. Job het hierdie gedagte baie duidelik uitgedruk: "Is daar dan vir hom ‘n gesant, ‘n tolk, een uit dui...
Seuns van God
Die verbinding wat God met die mens het deur die Seun van die mens word vir ons in Hebreërs 2:6-9 aangetoon: "maar iemand het êrens getuig en gesê: Wat is die mens, da...
Die Eerwaardige
In Daniel 7:9-10 word ons 'n merkwaardige gebeurtenis vertel: "Ek het bly kyk totdat trone reggesit is en ‘n Oue van dae gaan sit het; sy kleed was wit soos sneeu en d...
PDF