Book

Die Openbaring - 'n Boek met 7 Seëls?

Ewald Frank

library_books Kapitoly: 26 calendar_month 18. 11. 1996

Literatúra

Kapitoly

Obsah

1

Voorwoord

In hierdie aanbieding sal ons hoofsaaklik die era van die nuwe-testamentiese Gemeente betrag en skrifte gebruik om die tydsverloop daarvan aan te dui. Die fokus val op...

arrow_forward
2

Hoofstuk 1 - Inleiding: Die "Dag van die Here" - Oorsprong en betekenis van die Profetiese Woord

Die apostel Johannes was vir die "Woord van God en vir die getuienis van Jesus" na die eiland Patmos verban. Daar was hy in die gees weggevoer deur die Gees van God. H...

arrow_forward
3

Die openbaring van Jesus Christus, soos dit aan Johannes gegee was

In die eerste hoofstuk van Openbaring vind ons die volledige onthulling van Jesus Christus, in wie al die skatte van wysheid en kennis van God verborge is (Kol. 2:3), ...

arrow_forward
4

HOOFSTUK 2 - Die sewe boodskappe van die opgestane Here - Die eerste sendbrief: Bewaar die eerste liefde!

Ons hoef nie breedvoerig op die sewe sendbriewe in te gaan nie; dit was al behandel en almal is min of meer bekend. Eerstens gaan die boodskap altyd uit aan die gemeen...

arrow_forward
5

Die vyfde sendbrief - Die tydperk van die Reformasie — Versterking van die swakkes in die geloof

Die vyfde sendbrief, die aan die gemeente in Sardis, begin met die woorde: "Dit sê Hy wat die sewe Geeste van God en die sewe sterrehet: Ek ken jou werke, dat jy die n...

arrow_forward
6

HOOFSTUK 4 - Die blik op die Hemel

In hoofstuk 4 sien Johannes 'n geopende deur in die hemel en hoor die magtige stem, wat soos ‘n basuingeklank na hom roep: "Kom op hierheen, en Ek sal jou toon wat ná ...

arrow_forward
7

HOOFSTUK 5 - Die geheimenisvolle boek met die sewe seëls

Hoofstuk 5 begin met die geheimenisvolle boek wat met sewe seëls verseël is, in die hand van die op-die-troon-sittende: "En ek het 'n sterk engel gesien wat met 'n gro...

arrow_forward
8

HOOFSTUK 6 - Die opening van die seëls - Die onthulling van die antichristelike mag - ‘n Oorsig

Die 6de hoofstuk beskryf simbolies die opening en inhoud van die eerste ses seëls. Die sewe seëls is ook alreeds voorheen omvangreiklik behandel. Daarom sal ons dit ne...

arrow_forward
9

HOOFSTUK 7 - Die verseëldes vanuit die Jode

Die sewende hoofstuk is maklik om te verstaan. In die eerste deel word die verseëling van die 144,000 uit die twaalf stamme van Israel aan ons beskryf en in die t...

arrow_forward
10

HOOFSTUK 8 - 7de seël - Die stilte in die Hemel - Die genadetroon word die oordeelstroon - Inleiding tot die sewe basuinoordele - Die eerste vier basuine

"En toe die Lamdie sewende seël oopgemaak het, kom daar stilte in die hemel omtrent 'n halfuur lank"(vers 1). Die eerste ses verse gee 'n presiese weergawe van wat in ...

arrow_forward
11

HOOFSTUK 9 - Die ondenkbare pyn - Die vyfde basuin — die eerste wee

"En toe die vyfde engel blaas, sien ek 'n ster wat uit die hemel op die aarde geval het, en aan hom is die sleutel van die bek van die afgrond gegee. En hy het di...

arrow_forward
12

HOOFSTUK 10 - 'n Tussengesig: die geopende boek - Die Here as die Engel van die verbond

Hoofstuk 10 lê tussen die sesde en die sewende basuine, soos hoofstuk 7 voorheen tussen die sesde en sewende seëls getoon was. Ons sal die tiende hoofstuk indringend b...

arrow_forward
13

HOOFSTUK 11 - Die tweede tussengesig: Die meting van die tempel - en die bediening van die twee getuies

In die 11de hoofstuk word ons eerstens 'n baie belangrike idee gegee van wat die laaste drie-en-'n-half jaar sal gebeur wanneer die tempel herbou sal word. Geldige int...

arrow_forward
14

HOOFSTUK 12 - Die vrou met die son geklee - Christus en die wat Syne is - Satan — die vuurrooi draak en sy aanhang

Hoofstuk 12 word baie anders deur bybelleraars vertolk. Die menings oor die 'vrou' wat daarin beskryf word, wissel vanaf Israel na Maria, tot die Gemeente. Ook hier is...

arrow_forward
15

HOOFSTUK 13 - Terugblik op Daniel se visioene en - hul verband met die boek Openbaring

Vanaf die 13de tot die 19de hoofstuk vind ons simbole wat reeds in die boek van Daniel genoem word en op die profetiese tydsverloop van toepassing is. Om 'n beter begr...

arrow_forward
16

HOOFSTUK 14 - Die Lam en die 144.000 verseëldes

"En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd-vier-en-veertigduisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle ...

arrow_forward
17

HOOFSTUK 15 - Bedreiging van die sewe-skaal grimmigheid - Die skare op die see van glas

"En ek het 'n ander teken in die hemel gesien, groot en wonderlik: sewe engele met die sewe laaste plae, want daarmee is die grimmigheid van God voleindig" (vers 1). U...

arrow_forward
18

HOOFSTUK 16 - Die sewe grimmighede: Voltooiing van die toornoordeel van God

Die verwerkliking van die toornoordele wat in hoofstuk 15 aangekondig word, kan gevind word in hoofstuk 16. "En ek het 'n groot stem uit die tempel aan die sewe e...

arrow_forward
19

HOOFSTUK 17 - Die vrou wat op die dier ry

Hoofstuk 17 is net so geheimenisvol soos hoofstuk 13. Afgesien van die bekende simbole wat ons alreeds teëgekom het in die reeds-behandelde deel van Openbaring, vind o...

arrow_forward
20

HOOFSTUK 18 - Die vernietiging van die groot Babilon

In die 18de hoofstuk word die val van Babilon en die vernietiging daarvan weereens deeglik en in besonderhede beskryf. Elkeen moet hierdie hoofstuk inderdaad aandagtig...

arrow_forward
21

HOOFSTUK 19 - Die blydskap in die hemel - oor die vernietiging van Babilon - Die Bruilofsmaal van die Lam

In die eerste deel van die 19de hoofstuk word die Bruilofsmaal van die Lam beskryf, maar let op dat God in die begin daarvan die bloed van Sy diensknegte wreek op hier...

arrow_forward
22

HOOFSTUK 20 - Die binding van Satan - Voltooiing van die eerste opstanding - deur die martelaars - Die duisendjarige Vrederyk

Aan die begin van die 20ste hoofstuk word vertel, wat gebeur met Satan, die stigter van alle euwel, die antagonis en teëstander van God. Hy word aangekeer en in d...

arrow_forward
23

HOOFSTUK 21 - Aankondiging van die nuwe hemel en die nuwe aarde - Die glorie van die Nuwe Jerusalem - Die verskriklike lot van die verlorenes

Die eerste vers van hoofstuk 21 behoort eintlik aan die einde van hoofstuk 20. Onmiddellik na die finale oordeel vloei die tyd in die ewigheid en sal dit vervul word w...

arrow_forward
24

HOOFSTUK 22 - Die lewensstroom en lewensbome - Die paradys-toestand in die duisenjarige Koninkryk

In die 22ste hoofstuk word die aardse Jerusalem aan ons in verskillende kontekste aangetoon. Die tabernakel van God, die woning van God sal dan vir die mense sigbaar w...

arrow_forward
25

AANHANGSEL - Die 70 jaarweke van Daniel en die huidige gebeurtenisse met Israel in die lig van bybelse profesie

Die belangstelling van baie bybelkenners aangaande die boek Daniël word verhoog deur die huidige gebeure in die Midde-Ooste. Sy visioen oor die 70 jaarweke is as basis...

arrow_forward
26

Epiloog

In die veertig jaar van my evangelie-bediening en arbeid in die "wingerd van die Here", het ek die wonderlike leiding van die Heilige Gees ontelbare kere ervaar. Maar ...

arrow_forward