Mense vra vrae, God antwoord deur Sy Woord
Vraag 18: Wat is die geestelike voedsel, Broeder Branham se preke of die Bybel?
Font Face
Line Height
Paragraph Gap
Font Size
Antwoord: Wie kan so vra? Dit bly vir altyd so dat die geestelike mens nie van natuurlike brood lewe nie, maar van die brood wat uit die hemel kom (Joh. 6: 32-39). Die geestelike voedsel is die Woord van God, waardeur ons versterk word om die wil van God te doen (Joh. 4:34). Of ons uit die Bybel lees, of dit aan ons laat verkondig: onder die uitverkorenes wat glo, doen die Woord waarvoor dit gestuur is. In die preke van Broeder Branham vind ons die nuut geopenbaarde Woord, die vars manna. So word die goddelike doel wat aan hierdie bediening gekoppel is bereik, nl., dat beide die profetiese en ook die leerstellige gedeeltes ingesluit word.