Book
Mense vra vrae, God antwoord deur Sy Woord
Ewald Frank
Formats
Typ písma
Výška riadku
Medzera odseku
Veľkosť písma
Navigate
Kapitoly
expand_more
Navigate
Kapitoly
Navigate
Kapitoly
Jump to any chapter without leaving the reader.
Kapitola 26
Vraag 25: Het Broeder Branham die tydsbestekke van die Kerkeeue geopenbaar?
26 / 34
Antwoord: Geen openbaring was nodig om die gemeentelike tydperke tydsgewys in te deel nie. Broeder Branham het die historikus Dr. Clarence Larkin verskeie kere hieroor genoem. In sy boek “Dispensational Truth” (“Dispensasionele Waarheid”), vind ons op bladsye 130 en 131 die presiese indeling hoe Broeder Branham dit oorgedra het. Die boodskappers het Broeder Branham egter self gekies. Ek het die skets soos Broeder Branham die sewe kerk-eeue en die sewentig jaarweke van Daniels destyds gebruik het in Jeffersonville, met my saamgebring. Dit wys wat sy lering oor hierdie onderwerp was, gestaaf deur sy eie stellings.
Available translations
PDF