Book

Mense vra vrae, God antwoord deur Sy Woord

Ewald Frank

library_books Chapitres: 34 calendar_month 3. 9. 2006

Formats

Literature

Chapitres

Mense vra vrae, God antwoord deur Sy Woord Deur Sendeling Ewald Frank

1

VRAE WAT GERIG WAS AAN BROEDER EWALD FRANK DEUR PREDIKERS VAN VERSKEIE LANDE

En 'n dienskneg van die HERE moet nie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra. Hy moet die weerspanniges in sa...

arrow_forward
2

Vraag 1: Wat is u houding vandag teenoor Broeder Branham se bediening?

Antwoord: Ek glo in William Branham se goddelike roeping en sending, of dit nou verwys na 11 Junie 1933, 7 Mei 1946, of enige ander bonatuurlike ervaring. Die hoofpunt...

arrow_forward
3

Vraag 2: Wat is die eintlike bewoording van die opdrag wat William Branham gekry het?

Antwoord: “SOOS JOHANNES DIE DOPER GESTUUR WAS OM DIE EERSTE KOMS VAN CHRISTUS VOORUIT TE LOOP, SO SAL DIE BOODSKAP WAT AAN JOU GEGEE WORD, DIE TWEEDE KOMS VOORUITLOOP...

arrow_forward
4

Vraag 3: Wat is u oortuiging aangaande die “eindtyd boodskap”?

Antwoord: Ek glo met my hele hart en met my hele siel die ware Woord van God soos dit deur Broeder Branham onder die term “eindtyd-boodskap” verklaar word. Soos die ap...

arrow_forward
5

Vraag 4: Korrigeer u die profeet op sekere punte?

Antwoord: Hoe kan ek dit waag om die onfeilbare profetiese bediening te korregeer! Maar as ek leerstellige uitsprake vind, bv. meer as sewentig verskeie uitsprake oor ...

arrow_forward
6

Vraag 5: Wat is u absoluut, die Bybel of die boodskap?

Antwoord: Wat ‘n vraag! My absoluut is dieselfde as Broeder Branham s'n: die Woord van God, wat vir ewig bly. Hy het die Bybel in Sy hand geneem, dit voor die hele gem...

arrow_forward
7

Vraag 6: Is u leer verskillend van Broeder Branham s’n?

Antwoord: U kan die indruk kry dat ek heel verskillend leer, maar, soos reeds genoem, sal by nadere ondersoek gevind word dat ek altyd met die gesamentlike Woord van G...

arrow_forward
8

Vraag 7: Glo u in die opening van die sewe Seëls?

Antwoord: Ja, ek glo dat die seëls bonatuurlik oopgemaak was. Broeder Branham het persoonlik aan my gesê in Desember, 1962, dat hy die gesin in Januarie, 1963, sal ver...

arrow_forward
9

Vraag 8: Is die sewende Seël ook geopenbaar?

Antwoord: Wie die preke oor die sewe seëls aandagtig luister of nalees, sal vind dat Broeder Branham elke keer die hele teks van elke seël in die boek Openbaring gelee...

arrow_forward
10

Vraag 9: Glo u dat Openbaring 10, verse 1-7 vervul is?

Antwoord: Openbaring 10 is nog nie vervul nie. Soos ons gesien het, hou dit nie verband met die Gemeente nie. Broeder Branham was die boodskapper van die laaste gemeen...

arrow_forward
11

Vraag 10: Glo u dat Br. Branham die sewe donderslae geopenbaar het?

Antwoord: In een van sy laaste preke het Broeder Branham gesê: “Wag net totdat ons kom waar hierdie plae, en seëls en die sewe donderslae oopgemaak word” (15 Aug. 1965...

arrow_forward
12

Vraag 11: Waarom het Broeder Branham herhaaldelik oor die “Derde Trek” gepraat in verband met die sewe donderslae?

Antwoord: Die term “Derde Trek” verwys na die laaste fase van sy bediening. Aanhaling: “Die Eerste Trek – gesondmaking, Die Tweede Trek – profesie. Die Derde Trek, die...

arrow_forward
13

Vraag 12: Waarom het Broeder Branham herhaaldelik verwys na Openbaring 10, vers 7?

Antwoord: Dit is baie vreemd dat byna die helfte van die vrae, op die een of ander manier, betrekking het op Openbaring hoofstuk 10. Weer moet ons goed oplet wat gesê ...

arrow_forward
14

Vraag 13: Glo u in die bediening van 'n 8ste boodskapper?

Antwoord: Nee. Ek glo nie dat daar ‘n 8ste boodskapper kan wees nie, want volgens Openbaring 1, vers 20, is daar slegs sewe sterre — die sewe engele van die sewe gemee...

arrow_forward
15

Vraag 14: Glo u in die ‘Parousia’ lering?

Antwoord: Ek gee altyd dieselfde antwoord op hierdie vraag: Wanneer die HERE kom, sal ek saam met al die heiliges die Heerlikheid ingaan. Elke koms van die HERE is ‘n ...

arrow_forward
16

Vraag 15: Het die Seun van die mens volgens Lukas 21, vers 27, alreeds gekom?

Antwoord: Nee; beslis nog nie. Die Seun van die mens het nog nie gekom nie. Die Seun van die mens het Homself met dieselfde “teken van die Messias” geopenbaar deur die...

arrow_forward
17

Vraag 16: Wat van u bediening? Is dit in die Bybel te vinde?

Antwoord: As die opdrag wat die HERE my gegee het, nie op die Skrif gebaseer was nie, sou ek glad nie die reg gehad het om in Sy diens te wees nie. “En God het sommige...

arrow_forward
18

Vraag 17: Preek u die predikinge van Broeder Branham?

Antwoord: Nee. Ek preek nie Broeder Branham se preke nie; dit is alreeds gepreek. Ek vertaal en publiseer dit. En so kan almal wat wil, hul siele voed deur te luister ...

arrow_forward
19

Vraag 18: Wat is die geestelike voedsel, Broeder Branham se preke of die Bybel?

Antwoord: Wie kan so vra? Dit bly vir altyd so dat die geestelike mens nie van natuurlike brood lewe nie, maar van die brood wat uit die hemel kom (Joh. 6: 32-39). Die...

arrow_forward
20

Vraag 19: Wie sal die Gemeente van die laaste dae aan die HERE voorstel?

Antwoord: Dit was die begeerte van die apostel Paulus, om destyds al 'n onberispelike Gemeente aan Christus voor te stel (IIKor. 11: 2-4). Hy het egter gevrees dat, ne...

arrow_forward
21

Vraag 20: Hoe reageer u op dit wat oor u gesê word?

Antwoord: Glad nie. Dit gee my die geleentheid om diegene te seën, wat nie hul jaloesie kan bedwing nie. My lot is nie anders as al die verkondigers van die Woord van ...

arrow_forward
22

Vraag 21: Het Broeder Branham poligamie gepreek?

Antwoord: Wat 'n vraag om in 'n beskaafde wêreld te vra! Nee natuurlik nie. Sommige broeders in Afrika lande, waar poligamie steeds beoefen word, beklemtoon die uitspr...

arrow_forward
23

Vraag 22: Wat leer u oor die huwelik en egskeiding?

Antwoord: Ek het glad en geheel nie enige onderrig van my eie oor enige onderwerp nie. Hierdie onderwerp was reeds breedvoerig behandel deur Moses, onse HERE, die apos...

arrow_forward
24

Vraag 23: Hoe staan dit met die familie van 'n dienskneg van God?

Antwoord: Weereens moet ons die vraag vra: wat sê die Skrif hieroor? Byvoorbeeld, onse HERE het in Matthéüs 5, 6 en 7, die alles-ingesluitende bergpredikasie gehou. Aa...

arrow_forward
25

Vraag 24: Wat van die boek “The Exposition of the Seven Church Ages”?

Antwoord: Ek het die twee Engelse boekies “Twintieth Century Prophet” en “The Laodicean Church Age” van Broeder Lee Vayle, asook die boek, “The Exposition of the Seven...

arrow_forward
26

Vraag 25: Het Broeder Branham die tydsbestekke van die Kerkeeue geopenbaar?

Antwoord: Geen openbaring was nodig om die gemeentelike tydperke tydsgewys in te deel nie. Broeder Branham het die historikus Dr. Clarence Larkin verskeie kere hieroor...

arrow_forward
27

Vraag 26: Het Broeder Branham geprofeteer dat 1977 die wéreld se einde sal wees?

Antwoord: Broer Branham het nie so 'n profesie gemaak nie! Hy het wel 1977 in verskeie kontekste genoem. Wat egter in die “Kerkeeue”-boek staan, dat die wêreld-stelsel...

arrow_forward
28

Vraag 27: Het Broeder Branham 'n kalender gesien wat in die jaar 1977 ophou?

Antwoord: Nee. Tot op hede het niemand, sover my kennis strek, 'n stelling gevind waar hy oor so ‘n visioen praat nie. Hoe hierdie storie die wêreld ingegaan het, weet...

arrow_forward
29

Vraag 28: Is die doop van die Heilige Gees dieselfde as die wedergeboorte?

Antwoord: Nee. Hierdie stelling uit die “Kerkeeue”-boek kom nie uit die mond van Broeder Branham nie, maar vanaf die skrywer van die boek. Daarom word dit nie in enige...

arrow_forward
30

Vraag 29: Wat van die tentvisioen?

Antwoord: Ek het die eerste keer in 1958 gehoor van die tentvisioen wat Broeder Branham in 1955 gehad het. Op navraag aan Roy Borders, die bestuurder van Broeder Branh...

arrow_forward
31

Vraag 30: Kan wat Broeder Branham in 'n visioen gesien het, onvervuld bly?

Antwoord: Dit is te verstane dat Broeder Branham die vervulling van dit wat hy gesien het, in sy leeftyd verwag het. Dit kan egter wees dat dit heeltemal anders vervul...

arrow_forward
32

Vraag 31: Watter vergelyking is daar met Israel en met die Gemeente?

Antwoord: Ons vind die antwoord hierop in Handelinge 15, verse 13-18. Eerstens besoek God die nasies genadiglik en roep 'n volk uit vir Sy naam. Daarna wend Hy Hom tot...

arrow_forward
33

Vraag 32: In watter tydvak leef ons nou, volgens God se verlossingsplan?

Antwoord: Ons is nou in die proses om die finale fase van die gemeentelike tydvak te betree — die tydperk van die Bruid. Die Wederkoms van Jesus Christus is waarlik op...

arrow_forward
34

Samevatting

Dit is met dankbaarheid dat ek terugkyk op 54 jaar van preek en 42 jaar van internasionale bediening, waartydens ek die voorreg gehad het om die ware Woord van God deu...

arrow_forward