Book

Die Tradisionele Christendom - Waarheid of Misleiding?

Ewald Frank

library_books Kapitoly: 32 calendar_month 18. 11. 1992

Literatúra

Kapitoly

Obsah

1

Voorwoord

Dit is op grond van die beweging wat in Europa duidelik gevorm word, wat behels die samekoms van 'n godsdienstige en politieke konstellasie, wat wêreld-omvangreikend i...

arrow_forward
2

Inleiding

Dit is nie so maklik om vandag mense te nader om met hulle te praat oor die tema van God en geloof in Hom nie. Sommige beskou hierdie onderwerp as verouderd, heeltemal...

arrow_forward
3

Hoofstuk 1 - Die Proefstelling – Aktuele Geestelike Ondersoek

As ek aangemoedig is om openlik te skryf, is dit omdat dinge vandag nie net as vanselfsprekend aanvaar kan word nie. 'n Treffende voorbeeld is in September, 1988, deur...

arrow_forward
4

Hoofstuk 2 - Die Vroeë Christendom en die Daaropvolgende Periodes

In die kerkgeskiedenis word die verskeie eeue wat die vroeë Christendom gevolg het, breedvoerig beskryf. Daarom sal ons in ons aanbieding so kort as moontlik met hierd...

arrow_forward
5

Hoofstuk 3 - Tragiese Koerswisseling – Begin van die Onheilsgeskiedenis

Vir solank as wat die evangelie op Joodse grond en hoofsaaklik onder die Joodse gemeentes gebly het, was daar geen bespreking oor die Godheid nie. Dit was eers toe die...

arrow_forward
6

Hoofstuk 4 - Die Ongegronde Aansprake van die Pous

Soos ons reeds oortuigend gesê het, was die Katolieke Kerk se inwerkingtreding ongeveer 1600 jaar gelede, nie 2000 jaar gelede nie. Dit is dus nie verstommend dat nie ...

arrow_forward
7

Hoofstuk 5 - Wie is Maria?

Ons wil sien wat God aan die een kant en mens aan die ander kant gemaak het van die deugsame Mirriam, want dit was hoe Maria as jong meisie geheet het. Sy was die maag...

arrow_forward
8

Hoofstuk 6 - Wat is die "Mariologie"?

Volgens die getuienis van die Heilige Skrif kan slegs God die onderwerp van geloof, eerbetoon, huldiging en aanbidding wees. Sou iemand iets anders bo dit verhef, is b...

arrow_forward
9

Hoofstuk 7 - Die Reformasie — ‘n Nuwe Begin

Die goddelike ingryping deur die Hervorming was laat, en ook, vanuit ‘n bybelse oogpunt, by verre nie genoeg nie. Hier word ons gekonfronteer met die vraag of die Herv...

arrow_forward
10

Hoofstuk 8 - Die Godheid

Met die grootste respek en in heilige eerbied nader ons die onder-werp oor die Godheid. Net soos daar verskillende godsdienste is, vind ons ook die verskillende idees ...

arrow_forward
11

Hoofstuk 9 - Die Getuienis van God Self

In die Skrif word ons eerstens God se getuienis oor Homself gegee, tweedens, die getuienis van die profete wat deur Hom gestuur is en derdens die getuienis van die apo...

arrow_forward
12

Hoofstuk 10 - Die Gees-liggaamlikheid van God

In die oneindige ewigheid was God alleen. God is Gees. God is lig. God is lewe. In hierdie volheid van Gees en lig, was Hy aanvanklik alleen. Niemand het Hom ooit so g...

arrow_forward
13

Hoofstuk 11 - Die Heerlikheid van Die Here

Op ‘n dag het die Here God aan Moses verskyn as 'n vurige vlam in ‘n doringbos. Op die berg Sinai het Hy in vuur neergedaal, begelei van donderslae, blitse en trompet ...

arrow_forward
14

Hoofstuk 12 - … Van God Uitgegaan

Christus word ook die begin van die skepping van God genoem (Openb. 3:14). Adam was 'n geskape seun van God, Christus 'n gebore Seun. Adam was in die beeld van God as ...

arrow_forward
15

Hoofstuk 13 - Die Naam van die Here

Nadat die Here God die Tien Gebooie gegee het, het Hy in dieselfde hoofstuk die baie belangrike uitspraak gemaak: "Op elke plek waar Ek My Naam sal laat gedenk, s...

arrow_forward
16

Hoofstuk 14 - Nuttige Vergelykings

Die bybel-gedeeltes wat onderaan gelys word, is bedoel om beide die Godheid en die menslikheid van die Verlosser te demonstreer. Toe Hy in Sy menslikheid aangekondig w...

arrow_forward
17

Hoofstuk 15 - Jesus is die Here

Veral in charismatiese en in evangeliese byeenkomste, daar waar emosies hoog loop, word daar herhaaldelik beklemtoon: "Jesus is Here". Maar dit sê nie met sekerheid of...

arrow_forward
18

Hoofstuk 16 - Wie Jesus Christus Bely … Is dit 'n Regte of Verkeerde Belydenis?

In die herlewingsbewegings en by die protestantse evangelisasie groeperings en in onafhanklike kerklike gemeenskappe, word groot waarde aan die belydenis van Jesus Chr...

arrow_forward
19

Hoofstuk 17 - Die Mens Jesus Christus

"Dáár is die mens!", het Pilatus gesê (Joh. 19:5). Regdeur die Heilige Skrif, vanaf Sy geboorte tot met Sy dood word die Here heel duidelik as 'n mens beskryf, sodat s...

arrow_forward
20

Hoofstuk 18 - Die Doop

Die Skrif gee ook volledig uitsluitsel oor die bybelse doop. Die hele Christendom beoefen doping, maar daar het daarmee ongelukkig 'n ernstige afwyking plaasgevind. Da...

arrow_forward
21

Hoofstuk 19 - Die Nagmaal

Eerstens moet daar kortliks op die betekenis van die Pasga in die Ou Testament ingegaan word. Die instelling van die Nagmaal het gedurende die Pasga-viering plaasgevin...

arrow_forward
22

Hoofstuk 20 - Die Sondeval

In die Skrif word gebeurtenisse dikwels in beelde en gelykenisse beskryf, sonder dat die gebeurtenisse self die oppervlak bereik. God het dit so gedoen, dat die dieper...

arrow_forward
23

Hoofstuk 21 - Die Regverdiging

Die veroordeling van die mens het sy regverdiging nodig gemaak. Regverdiging is nie 'n vryspraak weens 'n gebrek aan bewyse nie. Dit beteken dat die beskuldigde hoegen...

arrow_forward
24

Hoofstuk 22 - Vernuwing en Wedergeboorte

Die ervaring van God se regverdiging maak 'n einde aan die ou lewe, wat sonder God gelei was en begin dan die innerlike vernuwing. Alhoewel dit oor 'n enkele verlossin...

arrow_forward
25

Hoofstuk 23 - Die Heiliging

Soos Paulus, sal elke ware dienskneg van Christus graag die evangelie op so 'n manier verkondig dat dit alles deurdring tot 'n lewe wat vir God welgevallig is: "om 'n ...

arrow_forward
26

Hoofstuk 24 - Die Doping met die Gees

Diegene wat gelowig word, laat hulle bybels doop in water, deur onderdompeling, in die Naam van die Here Jesus Christus. So bevestig die mens homself teenoor God, en a...

arrow_forward
27

Hoofstuk 25 - Die Uitverkiesing — Vooruitbestemming

"Uitverkies deur God" beteken eerstens: om vir 'n diens of vir 'n opdrag bestem en georden te wees. Die uitverkiesing was duidelik aan Abraham en aan die volk van Isra...

arrow_forward
28

Hoofstuk 26 - Een Dag by God — Eenduisend Jaar

Die volgende stelling is bedoel om God se tydplan vir die mensdom werklik te verstaan. Psalm 90, vers 4 sê: "Want duisend jaar is in u oë soos die dag van gister ...

arrow_forward
29

Hoofstuk 27 - Die Romeinse Wêreldryk en die besondere Betekenis daarvan

Die Romeinse Ryk is onafskeidbaar van die Roomse Kerk. In die tyd van Konstantyn het dit begin as 'n nasionale kerk, en toe 'n volkskerk geword en uiteindelik word dit...

arrow_forward
30

Hoofstuk 28 - Slotsom en die Mysterieuse getal 666

Dat die meerderheid van die "geestelikes" die beproefde historiese ontwikkeling kan ignoreer dws., alles daaroor verontagsaam, is moeilik om te verstaan — tensy sulkes...

arrow_forward
31

Epiloog

Politieke en geestelike ontwikkelinge loop dikwels parallel. Die gees van optimisme in individueë en hele nasies in onlangse tye is merkwaardig. Mense wil vryheid hê, ...

arrow_forward
32

Bibliografie

(Met Afrikaanse vertaling van titels) Alonso, Joaquim Maria: Fátima, Botschaft und Weihe (Fátima, Boodskap en Toewyding) Braun, Fritz: Blicke ins Wort ('n Blik op die ...

arrow_forward