Book
Die Uitdaging van die Christelike Teologie
Ewald Frank
Formats
Typ písma
Výška riadku
Medzera odseku
Veľkosť písma
Literatúra
Kapitoly
Met die publikasie van hierdie boekie wend ek my op eenvoudige wyse tot die menselike welwillendheid. Ons sal die gebruik van groot woorde doelbewus probeer vermy, so ver as wat dit moontlik is. Die ware krag van oortuiging lê nie in goeie taalgebruik nie, maar in die skeppin...
VOORWOORD
Met die publikasie van hierdie boekie wend ek my op eenvoudige wyse tot die menselike welwillendheid. Ons sal die gebruik van groot woorde doelbewus probeer vermy, so ...
INLEIDING
Oor die algemeen heers daar spanning op die aarde, wat in toenemende mate groter word soos ons die millennium nader. Mense wonder wat die volgende millennium vir ons i...
ALLES NET TOEVAL?
Die geskiedenis van die mensdom, en die godsdiens-geskiedenis wat hand-aan-hand daarmee saamloop, is baie onstuimig en bloedig. In ons tyd, was daar die Eerste en die ...
DIE TYD IS NABY
'n Mens moet dit waag, selfs al bevind hy homself in kritiek en moet bybels wys na die tyd waarin ons nou lewe. Die oueres onder ons kan die woorde wat voorheen dikwel...
DIE ENIGSTE GELDIGE RIGSNOER
As U woord nie meer geldig is nie, waarop sal my geloof rus? Vir my gaan dit nie oor 'n duisend wêrelde nie, maar om U woord ten beste te hou. (Graf N. von Zinzendorf)...
DIE OU GESKIL
Die godheid was nog altyd 'n uitdaging vir teoloë. Hoekom God in dispuut is, kan regtig nie maklik verstaan word nie; en waarom so baie menings oor Hom bestaan, is tot...
IS DIT VANSELFSPREKEND?
Baie dinge word as vanselfsprekend beskou, maar is alles behalwe vanselfsprekend. Eintlik is niks vanselfsprekend nie. Vir die oorgrote meerderheid binne die Christend...
DIE GETUIENIS VAN HISTORICI
Dit is betekenisvol dat die sekulêre skrywers wesenlik baie meer uitgesproke en prysenswaardig is as die godsdienstige skrywers. Die voorstanders van die 'Drie-eenheid...
GESKIEDENIS BEVESTIG DIT
'n Mens kan dit skaars glo, maar die sekulêre geskiedenis en -navorsers dui die Bybel aan as reg en nie teologiese interpretasies nie. Die baie voorafgaande stellinge ...
GOD SE BEKENTENIS
Net wat God sê in Sy Woord is Sy bekentenis. Hy het Homself daarin geopenbaar en Sy eienskappe daarin bekend gemaak. Ons moet eintlik onsself hart-en sielsbewegende vr...
HOE GOD HOMSELF OPENBAAR
In die begin was die Woord, nie die interpretasie nie. Die woordbegrip "begin" ontmoet ons 'n paar keer. "In die begin het God …" (Gen. 1:1). "… U, o HERE, het in die ...
IN DIE HEMEL EN OP AARDE
Dat God alomteenwoordig is, behoort onomstrede te wees, want alles, die hele heelal wat hy geskep het, leef en bestaan slegs deur Hom. Die HERE God het onder geweldige...
DIE HERE BESOEK SY PROFEET
In die Ou Testament het die HERE gekom om te besoek; in die Nuwe het Hy gekom om by ons te bly tot aan die einde van die tyd (Matt. 28:20), soos Hy belowe het: "Ek gaa...
DIE "EK IS"
Dit toon die verhewenheid van die HERE God, dat Hy Homself altyd in Sy menigvuldigheid openbaar, in ooreenstemming met Sy plan van verlossing. In Exodus 3 wou die prof...
WAS DIE SEUN IN DIE HEMEL GEBORE?
Daar word van Jesus Christus gesê in die "Geloofsbelydenis van Nicaea-Konstantinopel": "… God se gebore Seun, wat uit die Vader gebore is voor die begin van tyd, God u...
GEES EN WAARHEID
Met bybelse leringe moet mens altyd na die beginpunt, na die oorsprong terug gaan. Ons moet terug gaan na die oorsprong – in verband met die skepping, na die Skepper, ...
HEELTEMAL EIENAARDIG
In ons dag word die afsonderlike aanbidding van die sogenaamde »drie persone« in die »Drie-eenheid«, veral beklemtoon. Die pous het die jare 1997, 1998 en 1999 as spes...
EERBIED VIR DIE GROOT VERBORGENHEID
Dit is eintlik 'n geopenbaarde geheimenis en tog nog gelyktydig verborge. Soos ons die hele skepping kan sien soos gemanifesteer in die lewe, maar nie die lewe self ka...
ALMAL VERDEDIG HUL EIE LERINGE
Dit is te verstane dat almal hul eie leringe verdedig. Maar salig is hulle wat kan sê soos die Meester: "My leer is nie myne nie, maar van Hom wat My gestuur het. As i...
DIE ROTS
Die HERE het Sy dissipels die vraag gevra: "Wie sê die mense dat Ek, die Seun van die mens, is?". Die antwoorde van die mense was verskillend. Deur 'n goddelike openba...
DIE DOOPBEVEL
Met 'n bevel, 'n opdrag, is dit van die uiterste belang om aandagtig te luister om die opdraggewer mooi te verstaan. Daarby is dit voordelig om dit direk uit die mond ...
JY MAG GEEN ANDER GODE HÊ NIE …
Vele hoofstukke is toegewy aan hierdie tema in die Heilige Skrif. Die God-geskape mens, het nog altyd sy eie gode gemaak – die verering van die son, maan en sterre en ...
MARIOLOGIE
"Die wyses is hulle wat deur hulle foute reis na die waarheid; hulle wat volhard in hul foute, húlle is die dwases" 'n Bybelse verduideliking, 'n uitdaging aangaande C...
WIE GLO SOOS DIE SKRIF SÊ?
Baie mense dink hulle glo soos die Skrif sê. Maar die werklikheid is anders. Om te glo soos die Skrif sê, beteken eintlik om God se Woord op elke punt te aanvaar en te...
‘N ONGELOOFLIKE TRAGEDIE
Die tragedie binne die geledere van die tradisionele Christendom bestaan hoofsaaklik daarin dat hulle in die teologiese skole nie terugkeer na die oorsprong nie. Hulle...
DIE EINDTYD
In die Heilige Skrif vind ons die terme "die tye", "die eindtyd", "die laaste dae", "wêreldtyd" en ander. Dit is terme wat in die tydpatroon van God belangrik is, in v...
‘N UITDAGING AAN ALMAL
Die profeet Elia het na die berg Karmel opgegaan en die volk van God saamgeroep. Die 450 profete van Baäl en 400 profete van Asjéra het gekom om die besluit mee te lew...
NIEMAND KAN JESUS CHRISTUS OMSEIL NIE
So onverklaarbaar soos God is in Sy wese en in Sy manifestasies, so onverklaarbaar is onse HERE op die vele gebiede wat aan ons verlossing behoort. Wanneer die "HERE" ...
‘N NUWE SKEPPING
Onse HERE sê: "Kyk, Ek maak alles nuut" Dit het begin met die nuwe verbond, waarin almal wat tot geloof kom, nuwe lewe van God gegee word deur wedergeboorte. Paulus he...
IN DIE SEUN HET ONS SEUNS EN DOGTERS VAN GOD GEWORD
In die Seun het God, wat die Vader geword het met die verwekking en geboorte van die Seun, al Sy seuns en dogters ontvang en aanvaar. Dit is die doel van Sy hele plan ...
DIE TWEE BEGININGE
Die twee begininge is realiteite wat nie eers nog hoef bewys te word nie. So seker soos daar beslis 'n natuurlike begin deur die skepping van die mens was, wat vandag ...
DIE VERLOOP VAN DIE KERKGESKIEDENIS
In die nuwe-testamentiese Gemeente was elke aanvanklike leerstelling en praktyk, volgens God se wil en besluit. Die afwykings en veranderinge het egter baie gou begin....
GEEN MENSLIKE INVLOED
Hier moet ook genoem word, dat niemand God kan beïnvloed nie. Die soewereine werking en handelinge van God is nie onderhandelbaar nie. So is die foto met die bonatuurl...
SLOTSOM
Geagte Lesers, Dit was nie moontlik om in hierdie daarstelling dieper in die verskillende onderwerpe te gaan of om dit meer breedvoerig te behandel nie. Opsommend kan ...
PDF